Page 1 of 1

Nuwe Newbie

Posted: Mon Jun 22, 2015 2:14 pm
by Kristof A
Hi Julle
Ek hoop dit gaan goed met almal.

Ek wil die storie ook maar probeer reg hanteer van die begin af deur om my sel eers voor te stel. Soos almal maar, probeer ek so gereeld jag as moontlik maar met vandag se wild pryse kan ek sien dat dit n bietjie minder gaan begin gebeur. Ek is ook mal daaroor om my papier bokke te skiet en daarvoor het ek nou n nuwe Savage 300 WSM VLP aangeskaf. Ek het wel n HS-Precision kolf laat op sit en n NF NXS 8-32.

Na n baie lang wag vir ons ons wonderlike CFR het ek uit eindelik die lisensie. Verder speel ek maar rond saam my seuntjie met sy .22 en .223 en dan natuurlik so haelgeweer en handwapen of 2.

Ek hoop om die forum te geniet, nuwe maters te maak en sommer net lekker te gesels.


Baie dankie vir die geleentheid.

Re: Nuwe Newbie

Posted: Mon Jun 22, 2015 2:50 pm
by Hilux01
Lekker Kristof

Welkom hier en geniet die kuier

Re: Nuwe Newbie

Posted: Mon Jun 22, 2015 3:38 pm
by Boesman10
Mooi intro Kristof en welkom by die Forum.

Re: Nuwe Newbie

Posted: Mon Jun 22, 2015 4:08 pm
by Chris (vdB)
Baie welkom

Re: Nuwe Newbie

Posted: Mon Jun 22, 2015 9:33 pm
by Jaco v Zyl
Welkom

Re: Nuwe Newbie

Posted: Mon Jun 22, 2015 10:00 pm
by Plaashaas
Welkom Kristof

Geluk met die 300wsm!

Re: Nuwe Newbie

Posted: Mon Jun 22, 2015 10:55 pm
by ruaanb
welkom geniet die shorty 300. Ek is mal oor myne.

Re: Nuwe Newbie

Posted: Tue Jun 23, 2015 5:50 am
by Speelmansjagter
welkom.... en geniet hom

Re: Nuwe Newbie

Posted: Tue Jun 23, 2015 6:45 am
by Ashley
Welkom Kristof, geniet die forum!

Re: Nuwe Newbie

Posted: Tue Jun 23, 2015 4:09 pm
by jamalley
Welkom Kristof

Re: Nuwe Newbie

Posted: Tue Jun 23, 2015 9:06 pm
by Ritchie
Baie welkom.

Re: Nuwe Newbie

Posted: Mon Jun 29, 2015 9:31 am
by Jay Jay
Baie welkom.