Page 1 of 1
koeels per jaar
Posted: Fri Jun 19, 2015 5:11 pm
by cassie_calvinia
L=Naam&Varmint&Jag&Teiken&LAH
L=Cassie&1000&100&0&0
L=Totale&1000&200&0&0
Re: koeels per jaar
Posted: Fri Jun 19, 2015 7:05 pm
by Armand9
Cassie daai totaal by jag moet seker 100 bly?
As jy praat van jag neem ek aan dis premium koele? My varmints is sommer my jag koele ook. Of liewer bok skiet
Sal jy gaaf wees en myne byvoeg:
Varmint 500
Jag 50(premium)
Teiken 200(ook varmints)
Re: koeels per jaar
Posted: Fri Jun 19, 2015 7:20 pm
by joe rocket
Ek koop elke jaar 1000 sst vir papier en springbok tel dit ook as varmint koele as dit tel kan julle my ook by voeg. Jag 200
Re: koeels per jaar
Posted: Fri Jun 19, 2015 7:43 pm
by Armand Steenkamp
Varmint 1000, Jag met ander kalibers 300
Groetnis
Re: koeels per jaar
Posted: Fri Jun 19, 2015 7:44 pm
by Blouwdraad2
Varmint-500 & Papier-300
Re: koeels per jaar
Posted: Fri Jun 19, 2015 8:50 pm
by Mac
Manne,
'N "production run" kan net op een kaliber op 'n slag gedoen word, ander kalibers verg hulle eie runs. As julle die ding reg wil doen, breek dit op in die verskillende kalibers.
Re: koeels per jaar
Posted: Sat Jun 20, 2015 7:05 pm
by Proudprado
500 per maand .45ACP. So 250 vir jag en inskiet. Miskien 500 per jaar vir 9mm.
Re: koeels per jaar
Posted: Thu Jul 02, 2015 3:18 pm
by KSV
.204 Kaliber
L=Naam&Varmint&Jag&Teiken&LAH
L=Cassie&1000&100&0&0
L=Totale&1000&200&0&0
.223 Kaliber
L=Naam&Varmint&Jag&Teiken&LAH
L=Cassie&1000&100&0&0
L=Hein&500&0&300&0
L=Totale&1500&200&300&0
.243 Kaliber
L=Naam&Varmint&Jag&Teiken&LAH
L=Cassie&1000&100&0&0
L=Hein&500&0&300&0
L=Totale&1500&200&300&0
.257 Kaliber
L=Naam&Varmint&Jag&Teiken&LAH
L=Cassie&1000&100&0&0
L=Totale&1000&200&0&0
.264 Kaliber
L=Naam&Varmint&Jag&Teiken&LAH
L=Cassie&1000&100&0&0
L=Totale&1000&200&0&0
.270 Kaliber
L=Naam&Varmint&Jag&Teiken&LAH
L=Cassie&1000&100&0&0
L=Totale&1000&200&0&0
.284 Kaliber
L=Naam&Varmint&Jag&Teiken&LAH
L=Cassie&1000&100&0&0
L=Totale&1000&200&0&0
.30 Kaliber
L=Naam&Varmint&Jag&Teiken&LAH
L=Cassie&1000&100&0&0
L=Hein&0&300&300&0
L=Totale&1300&500&300&0
Re: koeels per jaar
Posted: Thu Jul 02, 2015 3:27 pm
by James Wilson
Hi Cassie
Waaroor gaan die topic?
Re: koeels per jaar
Posted: Mon Jul 13, 2015 2:22 pm
by heywillie
James Wilson wrote:Hi Cassie
Waaroor gaan die topic?
James, eks ook so effe in die donker oor die een maar eks seker dit gaan oor die aantal punte wat per jaar gekoop / geskiet word ??
Re: koeels per jaar
Posted: Mon Jul 13, 2015 2:49 pm
by Capt. Yoda
As ek sou raai gaan dit oor die prys en beskikbaarheid van varmint koele in SA