Page 1 of 1
Dubbele Eienaarskap
Posted: Thu May 12, 2011 8:24 am
by Evert
Is dit moontlik om dubbele einaarskap op n jag geweer te kry?
Bedoelende laat daar 2 lisensies uit geryk word vir 1 geweer?
Indien wel wat is die prosedure?
Re: Dubbele Eienaarskap
Posted: Thu May 12, 2011 8:41 am
by tripodmvr
Die gewone aansoekvorm maak voorsiening vir die aansoek tot dubbele lisensiehouding. Kyk na saps.gov.za en kry die vorms daar -e271.
Re: Dubbele Eienaarskap
Posted: Thu May 12, 2011 12:14 pm
by Hugo
Ok, help gou, as ek die dubbel eienaarskap ding doen dan kan hy by enige een van die eienaars wees sonder perke? Die twee eienaars moet seker net voldoen aan al die vereistes naamlik bevoegdheid en so voorts?
Re: Dubbele Eienaarskap
Posted: Thu May 12, 2011 12:18 pm
by tripodmvr
Dink jy som dit reg op - veilige bewaring en nodige bevoegdheid ens. Die toepassing is seker hoofsaaklik bedoel vir families waar dit seker probleme gaan oplos by afsterwe.