Page 1 of 1

dag jag gesoek, potchefstroom ventersdorp

Posted: Wed Jun 17, 2015 9:41 am
by groblerlo
More, ek is opsoek na n dagjag eerskomende saterdag in Potchefstroom, ventersdorp area. Ek gaan volgende week Kaap toe, en die skones wil wildsvleis he.
Louis

Re: dag jag gesoek, potchefstroom ventersdorp

Posted: Wed Jun 17, 2015 12:32 pm
by groblerlo
swartruggens, derby, bokkraal, daai omliggende areas kan ook werk.