Page 1 of 1

Teleskoop vir Revolver

Posted: Tue Jun 16, 2015 9:09 pm
by wolfie47
Ek het n 357 Mag Smith & Wesson en is op soek na n teleskoop en ringe waar kan ek begin of by wie. Dis n probleem omdat meeste geweer winkels als net kan bestel. Is daar dalk n winkel wat spesialiseer in handwapen teleskope en die goed in voorraad het?

Re: Teleskoop vir Revolver

Posted: Tue Jun 16, 2015 9:12 pm
by tripodmvr
Burris het 'n baie netjiese 2-7x32 teleskoop. Vra 'n prys By SJ hier op die Forum (Monrique)

Re: Teleskoop vir Revolver

Posted: Wed Jun 17, 2015 7:39 am
by LoopSoosStroop
Die "long eye relief" scopes is baie skaars in SA en niemand hou vorraad nie, behalwe as jy R5k wil betaal. Ek het 'n Tasco 2x22 op my GP100 .357 gehad vir 'n rukkie, maar nie vir my gewerk nie. Ek is maar terug na oop visiere of 'n Red Dot.

Beste is maar om "wanted" advertensies te plaas op Guntree of Junkmail. Partykeer het ouens iets in die kas iewers en dink nie daaraan om dit te verkoop nie.

Re: Teleskoop vir Revolver

Posted: Wed Jun 17, 2015 8:17 pm
by wolfie47
Tripod ek ook gekyk na die Burris. Help my net hoe kry ek vir SJ in die hande?

Loopsoosstroop ek sal da ook bietjie gaan kyk of ek iets opspoor?

Re: Teleskoop vir Revolver

Posted: Wed Jun 17, 2015 8:24 pm
by tripodmvr