Page 1 of 1

Windkaart.

Posted: Sat Jun 13, 2015 8:27 pm
by Francoisv
Ek het begin rondspeel met 'n idee en die is die proto-tipe. Dit het 'n slider binne in wat die wind-waardes in rigtings 1:00, 2:00 en 3:00 gee. Vanaf 300 tot 1000m.
ImageUploadedByTapatalk1434219787.519305.jpg
Ek het vandag die eerste keer daarmee geskiet en dit het goed gegaan.

Re: Windkaart.

Posted: Sat Jun 13, 2015 9:17 pm
by alecjohnson
Nice, het jy dalk n HD foto van daai windkaart :) lyk goed.
Ek ken nie wind goed nie. My wind lees werk so. Stil .243 winderig 375h&h
haha.

Re: Windkaart.

Posted: Sun Jun 14, 2015 1:25 pm
by Boesman10
Lyk goed. Daai tweede vlag van jou het nie 'n paal nie so hy gaan weg waai ;D

Re: Windkaart.

Posted: Mon Jun 15, 2015 4:35 pm
by Klopper
Daai lyk baie smart, kan jy hom kaliber spesefiek maak?

Re: Windkaart.

Posted: Mon Jun 15, 2015 7:47 pm
by Francoisv
Klopper wrote:Daai lyk baie smart, kan jy hom kaliber spesefiek maak?
Hallo Klopper,

Verseker kan dit gedoen word. Ek het my 308 155 Scenar data vanaf Applied Ballistics ingevoer

Re: Windkaart.

Posted: Mon Jun 15, 2015 8:30 pm
by theedge
Baie netjies maat