Page 1 of 1

.243 data op QLOADS

Posted: Sat Jun 13, 2015 4:20 pm
by Gerhardus Nel
Middag mede skuts, kan iemand vir my op QLoads loer wat is my kettie se node?

.243 Win
26" loop met n 1op 12 twist
41.4gr S355
1)3172
2)3181
3)3173
Lapua doppe- 3.475g water
80gr Ttsx Barnes

Dankie by voorbaat!!!

Re: .243 data op QLOADS

Posted: Sat Jun 13, 2015 5:25 pm
by tripodmvr
Jy heet nie die TPL verskaf nie en ek het dit 68mm gemaak. Nodespoed is naby aan 3235vps en 42,2gr behoort jou naby te kry. Gee jou TPL en kom ons kyk of dit baie verskil maak.

Re: .243 data op QLOADS

Posted: Sat Jun 13, 2015 5:36 pm
by Gerhardus Nel
68.4

Re: .243 data op QLOADS

Posted: Sat Jun 13, 2015 5:49 pm
by Gerhardus Nel
tripodmvr wrote:Jy heet nie die TPL verskaf nie en ek het dit 68mm gemaak. Nodespoed is naby aan 3235vps en 42,2gr behoort jou naby te kry. Gee jou TPL en kom ons kyk of dit baie verskil maak.
Middag Oom Tripod, my Tpl is 68.4. Dankie vir Oom se moeite!!!

Re: .243 data op QLOADS

Posted: Sat Jun 13, 2015 6:19 pm
by CarelG
Johannes stabiliseer daai lang 80gr ttsx koeel in jou 1:12 twist loop? My .243 wil niks weet van enige koeel swaarder as 75gr nie? Ek het ook n 26" 1:12 twist loop op my geweer....

Re: .243 data op QLOADS

Posted: Sat Jun 13, 2015 6:23 pm
by tripodmvr
Inligting soos bo het nie verander nie.

Re: .243 data op QLOADS

Posted: Sat Jun 13, 2015 6:39 pm
by Gerhardus Nel
CarelG wrote:Johannes stabiliseer daai lang 80gr ttsx koeel in jou 1:12 twist loop? My .243 wil niks weet van enige koeel swaarder as 75gr nie? Ek het ook n 26" 1:12 twist loop op my geweer....
Hallo Carel, ek skiet 85 en 87 ook, hulle groep bitter mooi. Die 80 was bitter goed, maar ek het van dop verander, speel net weer van nuuts af.

Groete
Johan

Re: .243 data op QLOADS

Posted: Sat Jun 13, 2015 6:41 pm
by CarelG
Interessant....dankie Johan

Re: .243 data op QLOADS

Posted: Sat Jun 13, 2015 7:23 pm
by tripodmvr
Is jy seker die geweer het 'n 1 in 12 loop. Het nog nie van so loop op 'n 243 gehoor nie.

Re: .243 data op QLOADS

Posted: Sun Jul 05, 2015 8:40 am
by bones
sorry verkeerde plek gevra

Re: .243 data op QLOADS

Posted: Mon Jul 13, 2015 8:17 am
by bones
jammer op verkeerde plek gevra