Page 1 of 1

As 1000y met jou racegun te maklik is

Posted: Fri Jun 12, 2015 7:44 am
by Capt. Yoda
http://bulletin.accurateshooter.com/201 ... on-sights/

Shooter Hits Bison Target at 2240 Yards with Iron Sights
http://accurateshooter.net/Blog/bisonk3100.jpg

Re: As 1000y met jou racegun te maklik is

Posted: Fri Jun 12, 2015 8:33 am
by NJ_v_N
Dis damn impressive vir n ou straight pull geweer, met oop visiere in n kaliber waarvan ek nog nooit gehoor het nie.

Nou moet ons net iemand met n 303 lee kry om n staal buffel teiken op 2km te skiet. Ons moet vir die Yanks wys Suid Afrikaners kan ook.