Page 1 of 1

Vas maak van geweer kolf

Posted: Thu Jun 11, 2015 3:05 pm
by Regie
Hallo daar

Ek wil graag weet hoe styf moet jy jou geweer kolf vas draai op jou aksie en hoe kan dit jou akkuraadheid bepaal.

Baie dankie

Re: Vas maak van geweer kolf

Posted: Thu Jun 11, 2015 7:51 pm
by Jaco v Zyl
Op my torque wrench gee hul die volgende aanbeveeling aan
-40 in-lbs vir hout, sintetiese en fibreglaas sonder pillar bedding
-65 in-lbs vir bg as gepillar bed is.

Groete

Re: Vas maak van geweer kolf

Posted: Thu Jun 11, 2015 10:53 pm
by dehacked
Hoe skat mens min of meer 40in-lbs as jy nie 'n torque wrench het nie?

Re: Vas maak van geweer kolf

Posted: Fri Jun 12, 2015 7:34 am
by G-force
Gebruik gewone lente allenkey totdat hy jou hand beginne seermaak.Moet nie forseer nie.