Howa, Ruger, Sako? Heavy barrel 243?
Posted: Wed May 11, 2011 7:33 am
Hello,
Manne, ek sit met 'n problem. Ek het 'n Ruger m77mkll VT gekoop en as ek die deal kanseleer gaan ek R1500 verloor.
Die ding is dat ek nie heel tevrede met die aksie is nie, ek verwag seker dat alle aksies so glad en goed soos my CZ550 is. Ek het ook 'n electric blue kolf van Riflestocks.com wat opad is vir hom.
Nou wil ek meskien iets anders he. Net die ruger het 'n 26" barrel, die ander 2 het 24" barrels. Dit gaan my ongedierte gewees wees wat 55gr en 70gr Noslers gaan skiet. Maw bakkie geweer.
Die ruger: Stainles steel.
Prys R10 000
Cast action. Masuser type controlled feed.
26' Barrel
Kolf gaan aftermarket wees.
Clattered aksie en nie so glad nie.
Howa:Dit het die dukste barrel 24"
Mooi aksie
Goedkoop R10 000
Mooi kolf, wat ook seker replaced sa word.
Maar staal vs stainless?
Tikka T3 Super Varmint:
Duur R17 100
Hou nie van plastek kolf en triger guard
Stainless
Mooi en glade aksie
Wat is julle gevoel? Ek gaan hom dadelik Ackley as ek hom kry.