Page 1 of 1

Kyk nou weer hier!

Posted: Wed Jun 10, 2015 4:22 pm
by Smirre
Manne
Ek en my maat het gaan rietbokke jag
Elk het n lekker bok geskiet gekry 14.25 en 14.5"

Ek is vol met vleis so ek staan by of slag self
My bok is in die kop geskiet so ek los die vel aan (hang in koeler vir nog 2 weke)
Jaco het syne in die blad geskiet so daai vel kom af want die bok moet gewerk word

Hy bel my gisteraand...sy bok se fillets is weg ;D
Ek lag want dit kan mos nou nie wees nie

Kyk vanoggend.....myne ook weg...gesteel!!

Hou tog julle karkaste dop

Smirre

Re: Kyk nou weer hier!

Posted: Wed Jun 10, 2015 4:33 pm
by PWV
Smirre, as ek jy is betaal ek net ½-prys vir die bok!
Wat sal nou nog gesteel word in ons ou Landjie?

Re: Kyk nou weer hier!

Posted: Wed Jun 10, 2015 4:43 pm
by ROBBIE1
Genade ja daais n slim slagter hoor!!!

Re: Kyk nou weer hier!

Posted: Wed Jun 10, 2015 5:31 pm
by CarelG
Unbelievable!!

Re: Kyk nou weer hier!

Posted: Wed Jun 10, 2015 6:21 pm
by Piet Breedt
Laat weet die boer dadelik. Daai slagter moet n les geleer word