Page 1 of 1

How Much Does It Matter? Overall Summary

Posted: Wed Jun 10, 2015 10:39 am
by Capt. Yoda

Re: How Much Does It Matter? Overall Summary

Posted: Wed Jun 10, 2015 12:11 pm
by Eugene
Ek dink die grootste enkele ding wat swak tellings of skote tot gevolg het, is die vermoe (of onvermoe) om die wind behoorlik te lees. Soos wat die artikel ook sê. Dit is die enkele faktor wat nie met 'n tjekboek reggemaak kan word nie.... Ek het gesien en self ervaar, hoe goeie skuts, wat normaalweg 20c 10 skoot groepe kan skiet op perfekte wind dae, totaal en al uit die bus uit val as die wind waai, veral onkonstante wind. Iemand wat die wind goed kan lees, sal goeie tellings behaal, selfs met 'n geweer wat net-net 1 moa kan handhaaf.

Re: How Much Does It Matter? Overall Summary

Posted: Thu Jun 11, 2015 3:37 pm
by Basie2
Maak die speelveld lekker gelyk nè[CRYING FACE]