Page 1 of 1

Zeiss Conquest DL vs Meopta Meostar

Posted: Wed Jun 10, 2015 7:51 am
by Lamtjop
Môre almal.
Wat sou julle kies vir n nagjag teleskoop, twee dinge wat belangrik is, is beeld in die nag en betroubare verstellings. Zeiss is 3-12x50 en Meopta is 3-12x56. Ek sal graag van eienaars van bg scopes opinies wil hoor. Groete Tjops

Re: Zeiss Conquest DL vs Meopta Meostar

Posted: Wed Jun 10, 2015 8:25 am
by joe rocket
Koop die Meopta n vriend van my het een in die first focal plane 3x12x56. Baie goeie glas en is helderder as as sy zeiss 3x12x50. Die ekstra sente is die moeite werk.