Soek Pulsar N750 scope
Posted: Mon Jun 08, 2015 9:13 pm
Naand manne.!!
Wat dink jul van die Pulsar N750, iemand wat dalk so een het of al met hom geskiet het?? Wil dit gebruik vir groot wild in die nag en ook jakke so nou en dan.. Prys..? en waar in SA kry ek dit te koop wat dit vir my kan aanstuur Windhoek toe.. wss@mweb.com.na