Page 1 of 1

Remington 700 Bottommetal Conversion

Posted: Mon Jun 08, 2015 7:55 pm
by geelslang
NaandsĂȘ Almal,

Ek is op hierdie stadium in besit van 'n .22-250 Remington 700 ADL geweer, hy skiet 'n barshou met 55gr NBT's en V-maxe maar ek wil graag swaarder pille ook kan skiet. (Iets wat die wind nie so maklik kan wegwaai nie) As sy loop klaar is wil ek 'n nuwe loop opsit wat 70/75gr Bergers kan skiet en 55gr NBT punte vir jakkalse. Sal so iets moontlik wees? Verder wil ek ook graag uitvind waar mens "Bottom Metal" in die hande kan kry vir 'n Rem 700 SA aangesien die ADL modelle 'n maggesynkas het met 'n vloerplaat wat nie kan oopmaak nie. Wat kos so iets?

Ek luister graag.

Groete
Geelslang

Re: Remington 700 Bottommetal Conversion

Posted: Tue Jun 09, 2015 8:18 am
by Boesman10