Page 1 of 1

60 130gr Impalas .30cal

Posted: Mon Jun 08, 2015 5:17 pm
by Armand Steenkamp
Dagse manne. Ek het dit goed gedink om in die gees van die forum 60 impala punte weg te gee.
Die laaste tyd het ek van baie manne raad en hulp ontvang. So nou wil ek iets trug ge.
Die eerste man wat my eerste pm kan hulle maar vat. Jy moet net die posgeld betaal wat so R50 sal wees.

Dankie vir so n lekker forum en lekker mense. En dan is dit nog Afrikaans ook!

Groetnis

Re: 60 130gr Impalas .30cal

Posted: Mon Jun 08, 2015 7:36 pm
by EtienneAllers
Hallo Armand

Jy het 'n PM.

Groetnis

Etienne

Re: 60 130gr Impalas .30cal

Posted: Mon Jun 08, 2015 8:36 pm
by Armand Steenkamp
Kerels , die punte is EtienneAllers sin

Groetnis

Re: 60 130gr Impalas .30cal

Posted: Tue Jun 09, 2015 5:54 am
by EtienneA
Baie dankie Armand. Sal jou pm met besonderhede.
Groetnis

Re: 60 130gr Impalas .30cal

Posted: Tue Jun 09, 2015 8:10 am
by Boesman10
Mooi een.

Re: 60 130gr Impalas .30cal

Posted: Wed Jun 10, 2015 7:48 am
by vlakvarkbeer
Dagse kan ek vra hoekom jy dit nie gebruik nie.

Re: 60 130gr Impalas .30cal

Posted: Wed Jun 10, 2015 8:12 am
by Armand Steenkamp
Vlakvarkbeer, ek verkoop my 308. Niks voud met impalas nie, ek het al baie bokke met hulle geskiet.

Groetnis

Re: 60 130gr Impalas .30cal

Posted: Mon Jun 15, 2015 7:32 am
by heywillie
Armand Steenkamp wrote:Vlakvarkbeer, ek verkoop my 308. Niks voud met impalas nie, ek het al baie bokke met hulle geskiet.

Groetnis
Armand, watse 308 is dit wat jy verkoop ?
Eks opsoek na een vir my broer

Re: 60 130gr Impalas .30cal

Posted: Mon Jun 15, 2015 11:05 am
by ruaanb
heywillie wrote:
Armand Steenkamp wrote:Vlakvarkbeer, ek verkoop my 308. Niks voud met impalas nie, ek het al baie bokke met hulle geskiet.

Groetnis
Armand, watse 308 is dit wat jy verkoop ?
Eks opsoek na een vir my broer
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... &hilit=rsa