Page 1 of 1

Dagse almal

Posted: Mon Jun 08, 2015 1:49 pm
by JacoE
Dagse, ek is Jaco...n newbe hier...
Hoop ek kan n paar dinge leer by julle "oumanne" wat jag en skiet betref.

Ek besit en skiet die volgende:

308 Mauser
CZ 75 9mm Para
12 Boor Winchester pompaksie haelgeweer.

Groete,

Jaco

Re: Dagse almal

Posted: Mon Jun 08, 2015 2:44 pm
by Eduard Venter
Welkom. Ek leer amper elke dag nog iets nuuts hier. Net so terloops daai Winchesters is baie lekker haelgewere.

Re: Dagse almal

Posted: Mon Jun 08, 2015 4:24 pm
by Boesman10
Welkom Jaco. Waar in die land is jy?

Re: Dagse almal

Posted: Mon Jun 08, 2015 5:28 pm
by Jaco v Zyl
Baie welkom

Re: Dagse almal

Posted: Mon Jun 08, 2015 8:03 pm
by goodstuff
Welkom

Re: Dagse almal

Posted: Wed Jul 08, 2015 3:16 pm
by Jay Jay
Hi Jaco, baie welkom.

Re: Dagse almal

Posted: Fri Jul 10, 2015 12:11 pm
by jamalley
Baie welkom mater