Page 1 of 1

6mm koeels

Posted: Wed Jun 03, 2015 11:16 am
by cassie_calvinia
weet enige iemand van enige plek wat enige 70-75gr 6mm koeels het?
ek bel die hele wereld vol, maar kry niks

Re: 6mm koeels

Posted: Wed Jun 03, 2015 11:23 am
by tripodmvr
Is dit vir jakkals skiet?

Re: 6mm koeels

Posted: Wed Jun 03, 2015 11:23 am
by cassie_calvinia
jip

Re: 6mm koeels

Posted: Wed Jun 03, 2015 11:25 am
by Heinz Petersen
VGK 021 9392391

Re: 6mm koeels

Posted: Wed Jun 03, 2015 11:27 am
by cassie_calvinia
vgk het niks

Re: 6mm koeels

Posted: Wed Jun 03, 2015 11:38 am
by tripodmvr
Indien die plaaslike vervaardigers nie voorraad het nie, lyk my asof al die geweerwinkels sonder 6mm in die 70-80gr gewigklas is. Het my plaaslike een nou gebel en hulle het slegs Sierra 95gr.

Re: 6mm koeels

Posted: Wed Jun 03, 2015 12:08 pm
by cassie_calvinia
het gekry!!!!!!!! 70gr blitz kings

Re: 6mm koeels

Posted: Wed Jun 03, 2015 12:47 pm
by Danie01
Waar kry jy hul Cassie?

Re: 6mm koeels

Posted: Wed Jun 03, 2015 1:05 pm
by Henrie_270
Het by Bay Guns 75 greiners gekoop so 2 weke terug.

Re: 6mm koeels

Posted: Wed Jun 03, 2015 2:44 pm
by cassie_calvinia
Wildman upinton.
hy het glo heelwat

Re: 6mm koeels

Posted: Wed Jun 03, 2015 8:38 pm
by Danie01
Dankie sal hul kontak

Re: 6mm koeels

Posted: Thu Jun 04, 2015 6:19 pm
by Monrique (SJ)
Sorry Cassie

Myne is uitverkoop. Sal laat weet wanneer volgende besending inkom.

Groetnis
Monrique

Re: 6mm koeels

Posted: Thu Jun 04, 2015 8:05 pm
by cassie_calvinia
sal laaik van die 75 v-max

Re: 6mm koeels

Posted: Sun Jun 07, 2015 10:22 am
by Monrique (SJ)
cassie_calvinia wrote:sal laaik van die 75 v-max
Hou jou op hoogte!

Groetnis

Re: 6mm koeels

Posted: Sun Jun 07, 2015 10:22 am
by cassie_calvinia
dankie maat!

Re: 6mm koeels

Posted: Sun Jun 07, 2015 11:15 am
by Mellies
cassie_calvinia wrote:sal laaik van die 75 v-max
Cassie gaan loer by outdoorguru.co.za. Lyk of daar klompie 75gr vmaxe is!

Met n vleisie...

Re: 6mm koeels

Posted: Mon Jun 29, 2015 12:43 pm
by Louw123
Dag se manne.

Wat is die begin tot max lading vir die 70gr koeels. Ek het n paar en wil dit begin laai.
Gebruik tans 100gr met 243.
Raad is baie welkom..

Groete.. Louw.

Re: 6mm koeels

Posted: Mon Jun 29, 2015 1:19 pm
by Mac
Wldman Graaff Reinet het omtrent 15 boksies 75 Vmax

Re: 6mm koeels

Posted: Mon Jun 29, 2015 4:29 pm
by cassie_calvinia
Ludwig wrote:Ek is ook opsoek na 70gr Nosler Ballistic Tips vir 6mm as julle dalk raakloop iewers.
Ludwig, hoekom is die blitzkings soveel duurder?

Re: 6mm koeels

Posted: Mon Jun 29, 2015 5:05 pm
by tripodmvr
Die nuwe besending Sierras wat seker binnekort op rakke gaan verskyn is op met bykans 130-200%. Lyk my ons gaan moet bokdrolle skiet.

Re: 6mm koeels

Posted: Mon Jun 29, 2015 5:14 pm
by Capt. Yoda
Ludwig wrote:Ek is ook opsoek na 70gr Nosler Ballistic Tips vir 6mm as julle dalk raakloop iewers.

Ek het n paar manne wat vir my ook soek, sal jou laat weet as hulle erens kry.
So oor die Sierras, is dit net die een plek wat hulle in bring?