Page 1 of 1

Ruger m77 mark 2 sneller Vervanging

Posted: Tue Jun 02, 2015 5:19 pm
by Gernie
Hi Manne

Is opsoek na 'n vervanging sneller vir n Ruger m77 mark 2. Sal 'n Timney pas?

Iemand het nie dalk een wat rondle en pla wat hy wil verkoop nie?

Re: Ruger m77 mark 2 sneller Vervanging

Posted: Tue Jun 02, 2015 9:39 pm
by Mellies
Die Timney waarna jy soek is #1100 vir jou ruger. Hoor by Nic Yale of hulle hierdie timneys in stock het. Vra dan jou handelaar om te bestel vir jou.

Met n vleisie...

Re: Ruger m77 mark 2 sneller Vervanging

Posted: Tue Jun 02, 2015 9:40 pm
by Gernie
Dankie baie

Re: Ruger m77 mark 2 sneller Vervanging

Posted: Tue Jun 02, 2015 9:51 pm
by Gernie
Sien hulle is so net oor die R2000. Maak Thor nie n sneller nie?

Re: Ruger m77 mark 2 sneller Vervanging

Posted: Tue Jun 02, 2015 11:50 pm
by Pappabeer
Gernie. PM vir Manus1 op die forum. Hy het onlangs sy Ruger Mk2 snelller met n timney vervang. Dit was minder as R2K, maar daar was wel bietjie dremmel werk binne aan die kolf nodig.

Praat ook met Lourens hier. Hy het n soortgelyke geweer en die sneller by n smid in PTA laat werk met goeie resultate.

Re: Ruger m77 mark 2 sneller Vervanging

Posted: Tue Jun 02, 2015 11:51 pm
by Gernie
Dankie

Re: Ruger m77 mark 2 sneller Vervanging

Posted: Wed Jun 03, 2015 10:19 pm
by Basie2
Het my ruger na s&o se geweersmid geneem om timney in te sit, toe sĂȘ smid hy sal die huidige sneller net soos timney vir my maak. Breek glad op 1.5lb. Werk was 1 uur se arbeid, maar 3 weke gewag. Alles die moeite werd. (Het nog die timney)