Page 1 of 1

Roepkursus naby Patterson die 12- en 13de Junie 2015

Posted: Mon Jun 01, 2015 3:09 pm
by tafjak
Roepkursus te Russelpark. dit is so 60km van Somerset Oos en so 60 km van Patterson.

Kontak Judy by 041 9229858 in kantooture.

Mooiloop

Re: Roepkursus naby Patterson die 12- en 13de Junie 2015

Posted: Thu Jun 04, 2015 3:28 pm
by Bakkies303
Geboek. Kan iemand asseblief die ko-ordinate vir ons stuur?

Re: Roepkursus naby Patterson die 12- en 13de Junie 2015

Posted: Thu Jun 04, 2015 7:23 pm
by tafjak
Way point van die plaashek, lokaal so 150meter verder.
s33 08,537 e25 38,338

Mooiloop

Re: Roepkursus naby Patterson die 12- en 13de Junie 2015

Posted: Thu Jun 04, 2015 7:32 pm
by Bakkies303
Dankie. Sien Oom volgende Vrydag. Hoop die weer raak beter.

Re: Roepkursus naby Patterson die 12- en 13de Junie 2015

Posted: Wed Aug 19, 2015 2:22 pm
by pvw
Hi tafjak please advise if you have any more calling courses taking place anywhere near P.E or Grahamstown? Thanks

Re: Roepkursus naby Patterson die 12- en 13de Junie 2015

Posted: Wed Aug 19, 2015 2:26 pm
by cassie_calvinia
if you have 10-12 people, Sir taf will do a course for you

Re: Roepkursus naby Patterson die 12- en 13de Junie 2015

Posted: Wed Aug 19, 2015 8:35 pm
by pvw
Ok thanks Cassie, I'll try get that number together. Can you give me his contact details?