Page 1 of 1
Fotos, trofee, gelukkies
Posted: Mon May 18, 2009 3:53 pm
by Beyers
Onder in Keimond op 'n winderige dag tussen die bosse sit hy en loer toe..........

[img]
http://www.kantkraft.co.za/images/Beyer ... 927[1].jpg[/img]
Re: Fotos, trofee, gelukkies
Posted: Mon May 18, 2009 7:25 pm
by Christo
Mooi so, ek is nou die ene inspirasie.
Netjies skoot.
Christo
Re: Fotos, trofee, gelukkies
Posted: Sat May 23, 2009 3:20 pm
by Francois Marais
Beyers
n Kat met n boog, dit wil gedoen wees, BAIE NETJIES
Mooi loop
Francois
Re: Fotos, trofee, gelukkies
Posted: Sat May 23, 2009 9:17 pm
by Albe
Beyers
Die plaas waar jy gejag het, het die eienaar dalk n boot met die naam Seastar?
Die agter grond lyk baie bekend, en het gehoor van iemand wat n rkat met boog daar geskiet het.
Geluk baie van ons droom net van n boog, nie om eers te praat van om n rkat te sosatie nie.
Goed gedoen.
Jakata
Re: Fotos, trofee, gelukkies
Posted: Sun May 24, 2009 5:37 am
by Gerhard
Daai is nou bak gat!
Baie geluk.
Re: Fotos, trofee, gelukkies
Posted: Sun May 24, 2009 6:19 am
by tafjak
Beyers
Mooi kat Beyers, ek sien die kat se oogbanke en gesig is vol nerwe. Kon jy agterkom of in 'n hok voorheen was of nie?
Ek dog ek ken jou, lyk nogal verbasend na iemand wie ek by Johan by Spitskop ontmoet het.
Groetnis
Taffie
Re: Fotos, trofee, gelukkies
Posted: Mon May 25, 2009 9:08 am
by Beyers
Ai die ongelee tyd wat party van die veldburgers hou.
