Page 1 of 1

38 special Rossie...

Posted: Fri May 29, 2015 12:27 pm
by OupaZA
Hi Jule,

Die geweer is nog op my ma se naam,

Hy het wel 'n bietji roes ma sal fotos later laai... ouers wil hom nie hou nie so will hom in gee by die polisie... wil iemand hom heh?

Moet asb net self al die papier werk reel ens.

Pretoria Oos, Silver lakes.

As niemand belangstel gee ons hom in. Weet nie veel van rewolwers af nie en of hy al die moeite werd is nie? :-\

Groete

Re: 38 special Rossie...

Posted: Fri May 29, 2015 12:29 pm
by Hingsding
Ek sal hom vat asb!!!

Re: 38 special Rossie...

Posted: Fri May 29, 2015 12:55 pm
by Jake1
2e in ry asb

Re: 38 special Rossie...

Posted: Fri May 29, 2015 1:19 pm
by OupaZA
reg so... besig om met hings te praat..

Re: 38 special Rossie...

Posted: Fri May 29, 2015 9:42 pm
by theedge
Ag nee man daar mis ek weer

Re: 38 special Rossie...

Posted: Mon Jun 01, 2015 11:31 am
by OupaZA
Hi Julle,

Hinge het toe reg gekom met 'n ander een, so ek plaas fotos...

laat weet of jul belangstel, ek net baie besig die week maar sal volgende week vir jul die papeire ens invul,

Groete

Re: 38 special Rossie...

Posted: Mon Jun 01, 2015 11:33 am
by OupaZA
.

Re: 38 special Rossie...

Posted: Mon Jun 01, 2015 11:34 am
by OupaZA
.

Re: 38 special Rossie...

Posted: Mon Jun 01, 2015 11:35 am
by OupaZA
.

Re: 38 special Rossie...

Posted: Mon Jun 01, 2015 11:40 am
by VdWalt
Hou hom vir edge hy wou hom ook gehad het

Re: 38 special Rossie...

Posted: Mon Jun 01, 2015 11:41 am
by VdWalt
.

Re: 38 special Rossie...

Posted: Mon Jun 01, 2015 11:41 am
by OupaZA
As Jake hom nie vat nie...

Re: 38 special Rossie...

Posted: Mon Jun 01, 2015 2:03 pm
by Jake1
Oupa, sal dit baaie waardeer, dankie as dit dan reg is man ;D

Re: 38 special Rossie...

Posted: Mon Jun 01, 2015 2:04 pm
by OupaZA
Ek weet rerig nie van die pryse nie, so as hy nie moeitewerd is nie... kan jule my se dan gee ons hom in by die polisie....

Mag ek hom in so 3 stukke sny met n grinder voor ek hom ingee? of gaan hule kla? (will nie he hul moet hom smous nie)

Groete

Re: 38 special Rossie...

Posted: Mon Jun 01, 2015 2:06 pm
by OupaZA
hehe.. stuur ons op dieselfde tyd... ok hy is joune :)... het jy meskien vir my die papiere wat ek moet invul, dan reel ek dit solank?

Re: 38 special Rossie...

Posted: Mon Jun 01, 2015 2:15 pm
by Jake1
Oupa ek sal die papiere vir jou mail, ek kom gereeld in jou geweste. Ek sal graag iets anders wil doen vir jou om dankie te sĂȘ. Ek sal jou pm daaroor. Aai nou is ek sommer bly

Re: 38 special Rossie...

Posted: Mon Jun 01, 2015 2:23 pm
by Jake1
My plan is om hom te herblou en pachmyer grip, dan lyk hy sommer spiekeries.

Re: 38 special Rossie...

Posted: Mon Jun 01, 2015 2:50 pm
by OupaZA
Goed so, Hy het 'n nuwe huis by Jake1

Re: 38 special Rossie...

Posted: Mon Jun 01, 2015 3:10 pm
by theedge
Bly om te hoor - ek hou maar steeds my oe oop - Jake1 geniet hom maat