Page 1 of 1

Reopers te koop aangebied

Posted: Thu May 28, 2015 9:03 am
by pam
More manne ek het 2 roepers wat ek wil verkoop as daar mense is wat belangstel.

Apache pro dual speaker roeper met remote controle decoy in dra-tas vir R3000-00 die oorspronklike aankoop strokie is saam met hom asook n foxpro spitfire vir R1000 -00

indien iemand belangstel kan julle my pm danki.
Geniet die dag

ps: Hoop ek het op die regte plek gepost!?

Re: Reopers te koop aangebied

Posted: Thu May 28, 2015 9:17 am
by Sniper18
Ek soek die fox-pro asb!!

Re: Reopers te koop aangebied

Posted: Thu May 28, 2015 12:15 pm
by pam
hallo manne sorry albei het reeds base gekry danki