Page 1 of 1

Lightweight

Posted: Thu May 28, 2015 6:51 am
by _Os_
More manne,

Ek "lurk" nou al hier vir 'n paar dae, en het besluit om myself voor te stel want ek kan sommer sien ek gaan baie hier leer.

Al 'n paar jaar uit die game uit, maar het onlangs my eerste roer aangeskaf en tot die besef gekom dat kennis maar verlore gaan as jy dit vir lank nie gebruik nie.

So ek is hoofsaaklik hier om bietjie by die slim manne te kom kers opsteek, saam te praat so nou en dan, en ook hand by sit waar ek kan.

Het van die forum gehoor deur my buurman, en baie lank terug op 'n ander forum het Tau dit ook genoem. (Ek moes net vroeer geluister het.)

Ek sien uit na goeie tye hier!

Re: Lightweight

Posted: Thu May 28, 2015 7:39 am
by Chris (vdB)
Baie welkom!

Re: Lightweight

Posted: Thu May 28, 2015 8:27 am
by Boesman10
Baie welkom. Dit lyk my jy wil Anonymous bly maar vertel ons so bietjie waar in die land is jy en wat se wapens sit in jou kas?

Re: Lightweight

Posted: Thu May 28, 2015 10:58 am
by _Os_
Boesman10 wrote:Baie welkom. Dit lyk my jy wil Anonymous bly maar vertel ons so bietjie waar in die land is jy en wat se wapens sit in jou kas?
Jammer, het my profile probeer update voor ek die post gemaak het..

Ek is in Johannesburg, en ek sal binnekort 'n .270 in die kluis kan laat pronk.

Skiet is 'n groot liefde van my, maar het nog nooit die voorreg gehad om my eie vuurwapen te besit nie..

Re: Lightweight

Posted: Wed Jun 03, 2015 8:22 am
by Induna
Welkom! jy gaan nog baie vriende maak hier!!!

Jacques

Re: Lightweight

Posted: Wed Jun 03, 2015 8:39 am
by PWV
Induna wrote:Welkom! jy gaan nog baie vriende maak hier!!!

Jacques
Minder met 'n 270. >:+

Re: Lightweight

Posted: Wed Jun 03, 2015 12:42 pm
by Boersonderroer
PWV wrote:
Induna wrote:Welkom! jy gaan nog baie vriende maak hier!!!

Jacques
Minder met 'n 270. >:+
Lag Ek nou my alie af!!

Re: Lightweight

Posted: Wed Jun 03, 2015 12:48 pm
by Giepie
Welkom Onbekend. Moenie worry oor die "onkuniges" op die forum nie. Hoop hulle oë sal ook eendag oopgaan. :-) Niks fout met 'n 270 nie. Ek glo jy sal baie hier leer soos baie van ons.

Re: Lightweight

Posted: Thu Jul 16, 2015 8:51 pm
by JacquesT (Stompe)
Welkom buurman.

Re: Lightweight

Posted: Fri Jul 17, 2015 9:14 am
by Jay Jay
Hi, baie welkom.

Re: Lightweight

Posted: Sun Jul 19, 2015 9:30 am
by Coenraadvs
Gie forum...kam baie leer Welkom

Re: Lightweight

Posted: Sun Jul 19, 2015 9:56 am
by Coenraadvs
Welkom ...dit is 'n nice forum met vele manne wat maar kan raad gee. Geniet

Re: Lightweight

Posted: Tue Jul 21, 2015 10:33 am
by jamalley
Baie welkom

Re: Lightweight

Posted: Tue Jul 21, 2015 11:28 am
by _Os_
Dankie manne!