Page 1 of 1
superformance 165 gmx op 30 06
Posted: Sun May 24, 2015 5:43 pm
by Swaerie
Naand,
Het iemand dalk ervaring met Hornady se Superformance 165g GMX?
Ek groepeer baie goed met die 165 SST maar sukkel met die warm GMX. Is gmx of interbonds plaaslik beskikbaar teen standard spoed ( so 2800 f/s)?
Wat anders kan ek van die rak afkoop met n goeie punt in 165gr?
Maak so bietjie reg vir BWB jag-
Groete
Re: superformance 165 gmx op 30 06
Posted: Sun May 24, 2015 6:26 pm
by tripodmvr
Is dit die ammunisie wat nie reg skiet in jou geweer nie? Die herlaaide 165gr GMX koeëls werk mooi in baie se gewere en is 'n top jagkoeël.
Re: superformance 165 gmx op 30 06
Posted: Sun May 24, 2015 6:27 pm
by henning
Die enigste raad vir jou is, vra maar by die wapen winkel wat hulle in stock het, koop n verskeidenheid en toets of jou geweer daarvan hou. Dit kan n duur storie raak, anders moet jy dink aan om self te begin herlaai.
Groete
Henning
Re: superformance 165 gmx op 30 06
Posted: Sun May 24, 2015 6:39 pm
by joe rocket
Ek herlaai die gmx'e 165greiner en hulle werk baie mooi.
Re: superformance 165 gmx op 30 06
Posted: Mon Jun 01, 2015 9:02 am
by Swaerie
Dankie manne.
Wat is jul mening oor "Copper fouling". Ek merk dat my Mod 80 3006 skielik baie vinnig koper pak. Selfs na so 10 skote. Is dit maar n gril met die GMX punte?
Re: superformance 165 gmx op 30 06
Posted: Mon Jun 01, 2015 9:10 am
by Capt. Yoda
Die GMX'e pak maar bq koper of dit is wat ek gesien het in my gewere maar daar is loodkeren koels soos Swift wat maar net so baie koper neer sit