Page 1 of 1

.22 Bruno Silenser

Posted: Thu May 21, 2015 3:22 pm
by Petrie303
Dagse,

Weet iemand waar mens 'n silenser kan kry wat op my Brno .22 pas sonder dat ek my foorste site afhaal? Al die wat ek kan kry moet ek my voorste site afhaal om thred te sny....

Groete,
Petrie

Re: .22 Bruno Silenser

Posted: Thu May 21, 2015 4:46 pm
by BenG
Petrie,

Thor het vir my een gemaak. Hy het die voorste visier terug geskuif om plek te maak vor doe skroefdraad.

Re: .22 Bruno Silenser

Posted: Thu May 21, 2015 5:58 pm
by Hein M.
Ek het DESTYDS 'm Manders Moderator gekoop - wat net oor die loop skuif. Weetnie of dit nog in die handel beskikbaar is nie.

Re: .22 Bruno Silenser

Posted: Thu May 21, 2015 6:58 pm
by bertie
pm vir vossie1 hy het so klamp wat op die loop kom, werk baie mooi

Re: .22 Bruno Silenser

Posted: Fri May 22, 2015 7:04 am
by FrancoisW
Ek het by huntex by die koperasie se stalletjie gesien hulle het brno .22 silencers wat voor oor die loop skuif en aan die onder kant vas skroef.