Page 1 of 1

Kluis

Posted: Tue May 19, 2015 8:16 pm
by Citfield
Hoe moet n kluis vas kom.
Het nou ql duisend goed gehoor en elke ene verskil.

Hoeveel moet in die muur wees en moet dit vas aan die grond wees?

Re: Kluis

Posted: Tue May 19, 2015 10:51 pm
by dsmerrills
It's usually 4 roll bolts in the wall as far as I know. If your safe is sabs approved then it will have the holes pre - drilled in the back of the safe and as I said earlier it's usually 4 but I may be wrong. I am not sure about the bottom as non of my safes are bolted to the floor.

I also have a cat 2 safe which weighs more than a ton and I have not bothered to bolt anything on that safe as I really doubt anyone will ever be able to move it.

But I'm sure you will get the exact feedback that you need if I am wrong!

Re: Kluis

Posted: Wed May 20, 2015 5:29 am
by Citfield
Thanks dsmerrills.

Re: Kluis

Posted: Wed May 20, 2015 6:31 am
by ruaanb
Ek het myne met 4 teen die muur en 2 in die grond vas gesit. DFO was baie happy daaroor.

Re: Kluis

Posted: Wed May 20, 2015 6:41 am
by Giepie
Sover ek weet is dit reg soos dsmerrils sê. Myne is so en dit is twee keer geïnspekteer en al twee kere was hulle tevrede. My nuwe kluis is ook 'n swaar meneer, hulle sal dit nie sommer kan wegdra nie.

Het so vinnig gaan kyk. All safes of net mass less than 300kg must be bolted down to floor or wall, or preferably both.
http://www.saaaca.org.za/?page_id=822

Re: Kluis

Posted: Wed May 20, 2015 6:46 am
by Baasvark
Myne het 2 in die muur en 2 in die grond.

Re: Kluis

Posted: Wed May 20, 2015 7:05 am
by Citfield
Dankie almal. So as ek 4 in die muur sit behoort dit reg te wees. Myne weeg seker 100kg.

Re: Kluis

Posted: Wed May 20, 2015 7:55 am
by Giepie
Lyk my volgens die specs wat ek hierbo gegee het is selfs een bout genoeg. :o

Re: Kluis

Posted: Wed May 20, 2015 8:23 am
by Jake1
Giepie ek stem saam, bolted kan een bout wees en of vloer of muur nie beide.

Re: Kluis

Posted: Wed May 20, 2015 8:39 am
by tripodmvr
Die aanbeveling is in vloer en muur. Alles wat dit moeiliker maak om dit met 'n gwala los te breek.

Re: Kluis

Posted: Wed May 20, 2015 8:41 am
by Capt. Yoda
Myne het 16 roll bolts in die vloer en 2 kante so hul sal die muur moet saam vat maar as ek dit weer doen sal ek n staal rod of 3 aan hom vas weld agter, boor dan gate deur jou muur en spuit Chemical Anchor adhesive in die gate en druk die rods deur.Daai Chemical Anchor sal ongelukkig maak dat die kluis saam die huis verkoop word maar dan koop jy net weer n kluis. Ek het gesien ek het so 4 bolts wat nie lekker vas trek in my kluis nie so wil hul vervang met Chemical Anchors wat amper soos n roll bolt werk net met die "gom" by

https://www.us.hilti.com/adhesive-anchors

Ek sou die roll bolts vervang het met Chemical anchors soos die maar dan bly die kluis vir altyd daar wa hy nou staan.

http://www.multifix.co.za/images/chemical-anchors-new.jpg

Re: Kluis

Posted: Wed May 20, 2015 11:30 am
by Chris Swart
Capt. Oblivious wrote:Myne het 16 roll bolts in die vloer en 2 kante so hul sal die muur moet saam vat maar as ek dit weer doen sal ek n staal rod of 3 aan hom vas weld agter, boor dan gate deur jou muur en spuit Chemical Anchor adhesive in die gate en druk die rods deur.Daai Chemical Anchor sal ongelukkig maak dat die kluis saam die huis verkoop word maar dan koop jy net weer n kluis. Ek het gesien ek het so 4 bolts wat nie lekker vas trek in my kluis nie so wil hul vervang met Chemical Anchors wat amper soos n roll bolt werk net met die "gom" by

https://www.us.hilti.com/adhesive-anchors

Ek sou die roll bolts vervang het met Chemical anchors soos die maar dan bly die kluis vir altyd daar wa hy nou staan.

http://www.multifix.co.za/images/chemical-anchors-new.jpg

Ander opsie is om Hi-tensile treaded rod in die muur in te sit met daai "gom" en dan 'n moer en wasser aan die binnekant van die kluis vas te draai.
As jy dan die kluis wil verwyder, sal die rod wel agterbly, maar dis heelwat goedkoper as 'n nuwe kluis.

Re: Kluis

Posted: Wed May 20, 2015 11:41 am
by dsmerrills
At the end of the day, if your safe is sabs approved and it has pre - drilled holes in the safe for instance if it has 4 pre - drilled holes then use 4 roll bolts.

The important thing is to use roll bolts as other bolt can be pried out of the holes easily with a crow bar or other flat object used as leverage.

Re: Kluis

Posted: Wed May 20, 2015 1:17 pm
by Capt. Yoda
Chris Swart wrote:
Capt. Oblivious wrote:Myne het 16 roll bolts in die vloer en 2 kante so hul sal die muur moet saam vat maar as ek dit weer doen sal ek n staal rod of 3 aan hom vas weld agter, boor dan gate deur jou muur en spuit Chemical Anchor adhesive in die gate en druk die rods deur.Daai Chemical Anchor sal ongelukkig maak dat die kluis saam die huis verkoop word maar dan koop jy net weer n kluis. Ek het gesien ek het so 4 bolts wat nie lekker vas trek in my kluis nie so wil hul vervang met Chemical Anchors wat amper soos n roll bolt werk net met die "gom" by

https://www.us.hilti.com/adhesive-anchors

Ek sou die roll bolts vervang het met Chemical anchors soos die maar dan bly die kluis vir altyd daar wa hy nou staan.

Ander opsie is om Hi-tensile treaded rod in die muur in te sit met daai "gom" en dan 'n moer en wasser aan die binnekant van die kluis vas te draai.
As jy dan die kluis wil verwyder, sal die rod wel agterbly, maar dis heelwat goedkoper as 'n nuwe kluis.
Daai is ook n goeie plan ja, dit is basies soos wat hul in die prent wys met die rod wat jy vas sit en hom dan met n nut vas draai in die binne kant.Die pein wat ek het met roll bolts is dat veral met ouer huise die goed net voor hy mooi vas vat los "breek" binne die steen en dan sukkel jy jou dinges af om daai bolt weer daar uit te kry.Dink ek gaan myne verander met die threaded rod soos jy verduidelik, het daar aan gedink toe ek eers daai "gom gesien het maar toe dink ek met die boude aan die binnekant van die kluis kan jou gewere of scopes dalk seer kry maar daar sit elkgeval roll bolts daar so dit sal nie erger wees nie.Dit sal ook baie makliker wees om eers die rods vas te sit en dan die kluis as wat jy daar met n kluis rond sukkel as jy die rods/kluis moet op line met die gate.