Page 1 of 1
Howa 1500 Hunter
Posted: Tue May 19, 2015 11:28 am
by sako 30-06
Ek oorweeg dit om die wapen in .243 te koop.
Ek neem aan die 1500's hogue,laminated en hunter is dieselfde geweer met net die kolwe wat verskil?
Hoeveel skote kan n mens met die dunloop skiet voor hy warm is?
Re: Howa 1500 Hunter
Posted: Tue May 19, 2015 11:34 am
by Capt. Yoda
sako 30-06 wrote:Ek oorweeg dit om die wapen in .243 te koop.
Ek neem aan die 1500's hogue,laminated en hunter is dieselfde geweer met net die kolwe wat verskil?
Hoeveel skote kan n mens met die dunloop skiet voor hy warm is?
Hang af hoe vinnig jy skiet maar my silincer op my 243 is lank voor my loop te warem om deur die scope nog te sien.
Jy kan 5 skote skiet so vinnig jy kan laai en hul sal nog reg val.
dunloop raak gelukkig vinnig koud ook
Re: Howa 1500 Hunter
Posted: Tue May 19, 2015 12:16 pm
by Herman Huyser
Sako,
Jy is reg. Die Hogue verwys na die Hogue stock (alom bekend as die tupperware kolf). Laminated is die gelamineerde kolf en hunter is die hout kolf. Die geweer is verder dieselfde. Jy sal nie verkeerd gaan met 'n Howa .243 nie.
Re: Howa 1500 Hunter
Posted: Tue May 19, 2015 12:58 pm
by joe rocket
Sako koop die howa in 243 dan ackley jy hom, jy sal nie n fout maak nie.
Re: Howa 1500 Hunter
Posted: Tue May 19, 2015 1:09 pm
by Blouwdraad2
Sako,
Vat jou Howa na n geweersmit en laat hy jou aksie Blueprint,dit kan n redelike groot invloed op jou akkuraatheid he,en soos joe se as jou loop uit geskiet is Ackley of xc hom.
Groete Blouwdraad
Re: Howa 1500 Hunter
Posted: Thu Jun 18, 2015 8:16 am
by Induna
Ek dink ook die Howa is n goeie koop. Orals waar mens soek kry jy net posititewe reviews...
Goeie waarde vir geld.
Jacues
Re: Howa 1500 Hunter
Posted: Thu Jun 18, 2015 10:30 am
by Ashley
+1
Ek vat gewoonlik my tyd tussen skote, maar so 4-5 skote dan wil die loop bietjie rus.
Maar akkuraatheid is uitstekend..
Re: Howa 1500 Hunter
Posted: Thu Jul 09, 2015 9:35 pm
by Piet Breedt
Baie min Howas het blueprint nodig. Hulle skiet goed net soos hulle van hul ma's af kom.
Re: Howa 1500 Hunter
Posted: Thu Jul 09, 2015 9:57 pm
by tripodmvr
Piet Breedt wrote:Baie min Howas het blueprint nodig. Hulle skiet goed net soos hulle van hul ma's af kom.
Stem saam.