Page 1 of 1

S355 en 308 Buksie

Posted: Sun May 17, 2015 10:47 am
by philipmoolman
More aan almal,
Julle lope is seker al vuurwarm geskiet teen hierdie tyd.

Ek vra asb raad ?

150gr,165gr,180gr ladings met S355 asb.

My loop is 21"

Geniet julle jagte
Philip Moolman

Re: S355 en 308 Buksie

Posted: Sun May 17, 2015 2:12 pm
by tripodmvr
Die buksie sal nie te sleg doen as die Lot van S355 brand soos hy moet nie. Die hoogste nodes word getoon en dan is dop redelik vol.

150 - 2730vps
165 - 2674vps
180 - 2511vps

Kyk watter spoed sal meer gepas wees vir jou tipe skiet.

Re: S355 en 308 Buksie

Posted: Mon May 18, 2015 9:16 am
by philipmoolman
Tripod,
Baie dankie.
Wat sal die begin ladings vir die verskillende gewigte wees?Ek is gladnie gepla oor spoed nie,solank ek net goeie akkuraatheid kry sal ek tevrede wees.

Groete
Philip