Page 1 of 1

Uiteindelik : eerste jag 2015

Posted: Wed May 13, 2015 7:38 pm
by koos 2
Ons ry die komende vrydag vroeg vir ons eerste jag vir 2015. Op die spyskaart my eerste gemsbok en n rooihartebees koei.Die ander manne soek blesbokke en rooihartebees en n springbok. Vat my getroue 243 en my maat Doep het net laas week vrydag sy nuwe 308 Remmington gekry. Voel vanaand soos n kind voor kersfees.
Baas het my extra dag verlof gegee vir Hemelvaart more.So more geen rekenaars nie, more is kerk en vrydag is ons weg.
Sal vroeg volgende week n paar fotos laai.

Goeie dag verder, lekker naweek vir almal,laat ons nie die ware betekennis van more vergeet nie!!!

Re: Uiteindelik : eerste jag 2015

Posted: Wed May 13, 2015 8:24 pm
by Giepie
Geniet Koos.

Re: Uiteindelik : eerste jag 2015

Posted: Wed May 13, 2015 10:40 pm
by koos 2
Dankie Giepie.