Page 1 of 1
20 X 180gr .308 Interbonds
Posted: Wed May 13, 2015 12:06 pm
by VdWalt
Hi
Soos opskrif sĂȘ - dis so min dit sal maar vir iemand naby
aan my moet wees want die posgeld is nie die moeite werd nie.
(Roodepoort)
Re: 20 X 180gr .308 Interbonds
Posted: Wed May 13, 2015 12:20 pm
by FCLoretz
Kan ek hulle kry vir toetse in my .30-0sukses
Re: 20 X 180gr .308 Interbonds
Posted: Wed May 13, 2015 12:26 pm
by VdWalt
100% Hulle is joune.
Re: 20 X 180gr .308 Interbonds
Posted: Wed May 13, 2015 12:29 pm
by FCLoretz
Dankie, Ek skuld jou lekker stukkie biltong.
Re: 20 X 180gr .308 Interbonds
Posted: Wed May 13, 2015 12:39 pm
by VdWalt
Klink reg - alhoewel biltong so duur geword het dat dit dalk goedkoper is om net
die koeels te koop.!!
O ja en een van die dae koop jy doekke - dan gaan jy nie by die koop
van koeels uitkom nie. So jy gaan daai lading ontwikkeling in 5 skote
moet doen - die ander 15 oorhou vir jag.

Re: 20 X 180gr .308 Interbonds
Posted: Wed May 13, 2015 1:00 pm
by FCLoretz
VdWalt wrote:Klink reg - alhoewel biltong so duur geword het dat dit dalk goedkoper is om net
die koeels te koop.!!
O ja en een van die dae koop jy doekke - dan gaan jy nie by die koop
van koeels uitkom nie. So jy gaan daai lading ontwikkeling in 5 skote
moet doen - die ander 15 oorhou vir jag.

Ek het klaar begin doeke koop.
Gelukkig met die hulp van QL kan ek lading ontwikkeling doen in 3 skote, dan kan ek 2 gebruik vir teleskoop instel. En 15 vir jag.

Re: 20 X 180gr .308 Interbonds
Posted: Fri May 15, 2015 7:50 pm
by Rappie
Die doeke koop is die lekker deel. Sterkte met die doeke ruil
