Page 1 of 1

6mm dasher dies

Posted: Mon May 11, 2015 5:08 pm
by cassie_calvinia
net so heads up, as iemand so projek oorweeg, jackal pro het so paar bestel. whidden dies

Re: 6mm dasher dies

Posted: Thu Mar 10, 2016 3:35 pm
by SakoTrippel2
Ek Bump maar hier. Hulle het weer nuwe voorraad. Gaan net jou beursie bietjie seer maak.

Groete
Frans

Re: 6mm dasher dies

Posted: Fri Mar 11, 2016 8:31 am
by Riaan Kriel
Dankie Cassie. Ek sal dit in gedagte hou... My nuwe speelding is amper op pad na Tomcat toe ;)

Re: 6mm dasher dies

Posted: Fri Mar 11, 2016 11:39 am
by Heinz Petersen
Cassie ek wag vir Dasher reamers van oorsee. Dan gaan ek vir my n Wilson die laat maak. So, as jy wil wag, kan ek vir jou ook laat maak.

Re: 6mm dasher dies

Posted: Fri Mar 11, 2016 2:26 pm
by cassie_calvinia
ek het al lankal gekoop. oom het dan al met hulle in die hand gestaan....mmmm

Re: 6mm dasher dies

Posted: Fri Mar 11, 2016 2:35 pm
by Heinz Petersen
Kan nie alles onthou nie.