Page 1 of 1

Recknagel Ringe

Posted: Mon May 11, 2015 11:17 am
by obasch
Waar kan ek Recknagel ringe kry? Die voorste ring op my geweer se ring is 22mm breed en ek is op soek na een wat ongeveer 15mm breed is.

Re: Recknagel Ringe

Posted: Mon May 11, 2015 3:31 pm
by Swede
Ek vat nou 'n wille raai, maar het iewers gelees Magnum Arms Nelspruit

Re: Recknagel Ringe

Posted: Mon May 11, 2015 3:37 pm
by obasch
Dankie, ek sal hulle kontak. Die ringe en blokkies is hoeka op 'n Sabi Geweer wat ek 'n paar jaar gelede 2e hands gekoop het.