Page 1 of 1
6.5x57 en haelgeweer
Posted: Thu May 05, 2011 11:19 am
by baboonstalker
Kan julle manne my dalk help met pryse op die gewere? Ek moet die man 'n billike aanbod maak en is nie seker wat 'n man moet aanbied nie. (wil ook darrem nou nie myself indoen nie)
6.5mm x 57
[img width=560 height=373]
http://i261.photobucket.com/albums/ii62 ... CF6056.jpg[/img]
[img width=560 height=373]
http://i261.photobucket.com/albums/ii62 ... CF6058.jpg[/img]
[img width=560 height=373]
http://i261.photobucket.com/albums/ii62 ... CF6054.jpg[/img]
en die haelgeweer
[img width=560 height=373]
http://i261.photobucket.com/albums/ii62 ... ebley1.jpg[/img]
[img width=560 height=373]
http://i261.photobucket.com/albums/ii62 ... ebley2.jpg[/img]
[img width=560 height=371]
http://i261.photobucket.com/albums/ii62 ... ebley3.jpg[/img]
[img width=560 height=373]
http://i261.photobucket.com/albums/ii62 ... ebley5.jpg[/img]
Dankie
Pieter
Re: 6.5x57 en haelgeweer
Posted: Thu May 05, 2011 11:23 am
by tripodmvr
R4500 en R2500
Tripod
Re: 6.5x57 en haelgeweer
Posted: Thu May 05, 2011 11:24 am
by Andy
Pieter,
Wat se fabrikate is dit?
Andy
Re: 6.5x57 en haelgeweer
Posted: Thu May 05, 2011 11:45 am
by baboonstalker
Wat se fabrikate is dit?
brno en.... Purdy ......Ongelukkig nie, dit is 'n Webbley ens cott
P
Re: 6.5x57 en haelgeweer
Posted: Thu May 05, 2011 11:45 am
by 300Winmag
Ek sal self 'n paar rand vir daai 6.5 betaal. Daai dubbel sneller sal mooi
saam met my 300 se dubbel sneel gaan. ;D
Re: 6.5x57 en haelgeweer
Posted: Thu May 05, 2011 2:36 pm
by PRIVATE RYAN
Leer my iets, hoe werk die dubbelsneller?
Wat is die doel?
Re: 6.5x57 en haelgeweer
Posted: Thu May 05, 2011 2:36 pm
by Geno
Die een sneller "set" die haarsneller
Re: 6.5x57 en haelgeweer
Posted: Thu May 05, 2011 4:12 pm
by Monrique (SJ)
Iemand wat ek ken het presies so n Brno in 7x57. Ligte roere. Daai gewere se kolwe is maar efentjies en skop maar n bietjie!!
Groetnis
Re: 6.5x57 en haelgeweer
Posted: Thu May 05, 2011 6:35 pm
by blaser
kan daai haelgeweer 70mm patrone skiet of net 65mm dan is hy nie veel werd nie
Re: 6.5x57 en haelgeweer
Posted: Thu May 05, 2011 7:51 pm
by 300Winmag
Laat weet my asb as jy nie die BRNO gaan vat nie.
Re: 6.5x57 en haelgeweer
Posted: Thu May 05, 2011 8:00 pm
by whisper
R2500-00 vir n Purdey........? Julle moet n bietjie google................

Sit nog nulle by.
Pretty walk
Whisper.
Re: 6.5x57 en haelgeweer
Posted: Thu May 05, 2011 8:13 pm
by whisper
PURDEY, as hy so gespel is, kyk bietjie hierso
http://www.purdey.com/ as jy hom kan kry teen n goeie prys, vat hom! Dit is nie Oupa se "double walk hail gun" daai.
Mooi loop.
Whisper.
Re: 6.5x57 en haelgeweer
Posted: Thu May 05, 2011 8:18 pm
by Monrique (SJ)
@ Whisper
Baboonstalker spot net van die Purdey, hy sal dit like vir R2500-00.
Purdey's loop sommer gou gou na R 1000000.00 se kant toe.
Groetnis
Re: 6.5x57 en haelgeweer
Posted: Thu May 05, 2011 8:44 pm
by whisper
Wou net se...........

Hy is nog steeds mooi wat hy ookal is, hoe lyk sy lope?
Pretty walk.
Whisper.
Re: 6.5x57 en haelgeweer
Posted: Thu May 05, 2011 9:20 pm
by Monrique (SJ)
Weet nognie gaan heel moontlik volgende week kyk!!
Groetnis