Help my asb!!!
Posted: Sat May 09, 2015 11:05 am
Ek is nuut in die herlaai besigheid, en die gogga sorg reeds vir goeie huismoleste, maar dit daar gelaat.
Ek is besig met ladingontwikkeling en wil nie graag groot foute maak nie.
Help my asb met die volgende:
.223
Ek wil 55 grein Sierra SBT punte laai met S321 Somchem kruit/dryfmiddel, maar somchem se handleiding help nie veel nie en ook nie hul website nie. PMP dope en Winchester primers.
Ek soek net die aanbevole minimum en maksimum ladings.
30.06
165 grein Sierra SBT punte met S365 Somchem kruit
PMP doppe met Remington primers
Minimum en maksimum ladings asb?
Hoor graag van die ou hande.