Page 1 of 1

Re: 6.5x55 AI

Posted: Thu May 05, 2011 10:18 am
by Rasmus
Ludwig

gaan loer hier http://jaracal.com/http://jaracal.com/p ... ic.php?t=1

Dit was n bespreking oor die 6.5's so wyle terug

Re: 6.5x55 AI

Posted: Thu May 05, 2011 10:23 am
by 300Winmag
Ludwig wrote: Maar daar is iets aan die sweed wat my baie trek
Daai is my hart se punt! Ek sukkel net om een in die hande te kry!!!

Re: 6.5x55 AI

Posted: Thu May 05, 2011 10:35 am
by Rasmus
Ek hoop daar gaan van daai Tikka T 3 sporters in die sweed ingevoer word.............

Re: 6.5x55 AI

Posted: Thu May 05, 2011 10:42 am
by 300Winmag
Ek het dit oorweeg en vir hom gevra maar dit lyk my dit gaan so 25K kos. Ek probeer nou
die ouens kry om vir my 'n Howa in te voer.  As dit nie werk nie sal ek kyk of ek dan 'n
CZ ingevoer kry.

Re: 6.5x55 AI

Posted: Sun May 08, 2011 11:57 pm
by suid wes
Ek het n 6.5x55 sweed,ek wil hom na n 57 laat sny en dan ackly(hoe ookal genoem word) net oor die reede dat 100g punte hoenner tanne is en 140g wee soos onkruit is.Ma niemand het soo n riemer,as iemand kan help sal mooi wees.

Kan jul dalk meer inligting gee rontom spoed/punte oor die 6.5x55AI

Kan dam as druk met Francois praat oor die hoener tanne ;)

Re: 6.5x55 AI

Posted: Mon May 09, 2011 12:10 am
by Francois Marais
Hartseer

Ek het reamers bestel, se as jy wil he, ek kan nog bysit, LAAT WEET.

Mooi loop
Francois