Page 1 of 1
Barnes Bullets - Soos die boksie se!
Posted: Fri May 08, 2015 9:09 am
by Ben
Net gedink hierdie is interesant. Was die week in Zeerust.
Het hierdie uit n Kudu Koei gevis.
Barnes 168 grein TTSX uit n 30-06
Dink as ek die Polimer tip bysit dan is dit amper 100%
Re: Barnes Bullets - Soos die boksie se!
Posted: Fri May 08, 2015 9:11 am
by tripodmvr
Picture perfect. Daarom is dit vir my die beste jagkoeël. Konstantheid is sy naam.
Re: Barnes Bullets - Soos die boksie se!
Posted: Fri May 08, 2015 10:30 am
by Forester
Ek het verlede naweek 'n gemsbok met dieselfde koeël geklop, sal nie sommer iets anders gebruik nie.
Re: Barnes Bullets - Soos die boksie se!
Posted: Fri May 08, 2015 10:34 am
by matewis
Is daar 'n Barnes-opsie wat mens as kombinasie met hierdie 168 kan gebruik vir papiere, mbt trajek?
Re: Barnes Bullets - Soos die boksie se!
Posted: Fri May 08, 2015 10:43 am
by OupaZA
Jy sal 'n bietjie swaarder teiken patroon moet gebruik omdat die monlieties bietjie stadiger skiet,
Ek skiet ttsx150gr en nosler 155gr, en spoed verskil onder 10fps
In 308
Groete
Re: Barnes Bullets - Soos die boksie se!
Posted: Fri May 08, 2015 10:49 am
by Swede
BenR wrote:Net gedink hierdie is interesant. Was die week in Zeerust.
Het hierdie uit n Kudu Koei gevis.
Barnes 168 grein TTSX uit n 30-06
Dink as ek die Polimer tip bysit dan is dit amper 100%
Wat is die tromp snelheid van jou lading? Perfek gewerk

Re: Barnes Bullets - Soos die boksie se!
Posted: Fri May 08, 2015 11:57 am
by Ben
Swede wrote:BenR wrote:Net gedink hierdie is interesant. Was die week in Zeerust.
Het hierdie uit n Kudu Koei gevis.
Barnes 168 grein TTSX uit n 30-06
Dink as ek die Polimer tip bysit dan is dit amper 100%
Wat is die tromp snelheid van jou lading? Perfek gewerk

Sy spoed werk uit 2715 ft/s
Re: Barnes Bullets - Soos die boksie se!
Posted: Fri May 08, 2015 12:31 pm
by Capt. Yoda
Mooi ek is noglas lus om te sien wat die 150 TTSXe uit my 30.06 gaan maak.
Re: Barnes Bullets - Soos die boksie se!
Posted: Fri May 08, 2015 12:33 pm
by Forester
BenR wrote:Swede wrote:BenR wrote:Net gedink hierdie is interesant. Was die week in Zeerust.
Het hierdie uit n Kudu Koei gevis.
Barnes 168 grein TTSX uit n 30-06
Dink as ek die Polimer tip bysit dan is dit amper 100%
Wat is die tromp snelheid van jou lading? Perfek gewerk

Sy spoed werk uit 2715 ft/s
Met oom Tripod se hulp het ons 'n lading uitgewerk teen 2810fps.
Re: Barnes Bullets - Soos die boksie se!
Posted: Fri May 08, 2015 12:41 pm
by sako 30-06
BenR wrote:Net gedink hierdie is interesant. Was die week in Zeerust.
Het hierdie uit n Kudu Koei gevis.
Barnes 168 grein TTSX uit n 30-06
Dink as ek die Polimer tip bysit dan is dit amper 100%
Dit lyk darem mooi.Op wat se afstand is die koei geskiet?
Re: Barnes Bullets - Soos die boksie se!
Posted: Fri May 08, 2015 12:51 pm
by Ben
sako 30-06 wrote:BenR wrote:Net gedink hierdie is interesant. Was die week in Zeerust.
Het hierdie uit n Kudu Koei gevis.
Barnes 168 grein TTSX uit n 30-06
Dink as ek die Polimer tip bysit dan is dit amper 100%
Dit lyk darem mooi.Op wat se afstand is die koei geskiet?
So na as demmit 110 meter
Re: Barnes Bullets - Soos die boksie se!
Posted: Fri May 08, 2015 1:03 pm
by Carl
OupaZA wrote:Jy sal 'n bietjie swaarder teiken patroon moet gebruik omdat die monlieties bietjie stadiger skiet,
Ek skiet ttsx150gr en nosler 155gr, en spoed verskil onder 10fps
In 308
Groete
Ek verskil met jou Oupa. Die mono moet juis vinniger geskiet word as konvensioneel om reg te presteer.
Ek skiet 150gr HV @ 3000 en skiet papier met 125gr BT. Albei op selfde teiken maar nie selfde PVI nie.