Meopta ballistic turrets
Posted: Thu May 07, 2015 7:16 pm
Hallo manne vir die wat meopta meostar's het ek sien jy kan nou vir die meeste modelle n ballistic turret opsit soortgelyk aan die van swarovski, of dit in SA beskikbaar gaan word weet ek nie. Groete