Page 1 of 1
Verskil tussen Zeiss Duralyt en Conquest DL
Posted: Thu May 07, 2015 7:07 pm
by Lamtjop
Naand sê, weet iemand wat is die verskil tussen die Duralyt(die brons/goud kleurige een) en die nuwer Conquest DL. Albei reekse het selfde modelle en reticles, is die nuwe swarte maar net in n nuwe baadtjie? Hoeveel beter is die Conquest DL (30mm tube) teenoor die Conquest HD5 (25mm tube), sovêr ek dit het is die DL "made in Germany" en die Conquest hd5 " assembled in Germany. Groete Tjops
Re: Verskil tussen Zeiss Duralyt en Conquest DL
Posted: Thu May 07, 2015 7:53 pm
by Sangoma (IAN)
Yip, presies wat dit se. Die een scope se parte word "alles" in Germany vervaardig en aan mekaar gesit.
Die ander scope se parte kom van die Ooste af en word aan mekaar gesit in Germany. Let wel, altwee scopes se lense word in Germany vervaardig
Re: Verskil tussen Zeiss Duralyt en Conquest DL
Posted: Thu May 07, 2015 8:18 pm
by RV
Die prys is die verskil dink ek
Re: Verskil tussen Zeiss Duralyt en Conquest DL
Posted: Fri May 15, 2015 6:37 pm
by AFRICAN LEADWOOD
Soos ek verstaan van Zeiss se webblad is die Duralyt nou discontinued en die Conquest DL vervang hom. Enige Duralyts is dus "ou stock". Niks fout daarmee nie en ek koop my bakkies so maar jy moet dit maar weet as jy koop.
Re: Verskil tussen Zeiss Duralyt en Conquest DL
Posted: Fri May 15, 2015 7:37 pm
by joe rocket
AFRICAN LEADWOOD wrote:Soos ek verstaan van Zeiss se webblad is die Duralyt nou discontinued en die Conquest DL vervang hom. Enige Duralyts is dus "ou stock". Niks fout daarmee nie en ek koop my bakkies so maar jy moet dit maar weet as jy koop.
Ek het hom ook so
Re: Verskil tussen Zeiss Duralyt en Conquest DL
Posted: Fri May 15, 2015 10:28 pm
by Boomstomp
Soos ek dit het is die lens coatings op die Conquest DL effe nuwer...