Page 1 of 1

Nikon turrets vervang

Posted: Thu May 07, 2015 9:39 am
by HJA
Goeie môre,

Ek soek hulp asseblief. Ek wil die turrets vervang op my scope.
Die lae turrets vervang met die hoës wat nog die caps kan op skroef. Hoe gaan ek te werk. Het my produk papier weg $%^&

Dankie
Henk

Re: Nikon turrets vervang

Posted: Thu May 07, 2015 10:19 am
by Ratel
As ek reg onthou kom die hoe turrets met langer skroewe saam in die boks. Draai die skroewe van die lae turrets uit en sit die hoe turrets met die langer skroewe in.

Re: Nikon turrets vervang

Posted: Thu May 07, 2015 11:01 am
by HJA
Dankie Ratel,

Hoe zero ek die turrets as ek in gestel het ?

Dankie
Henk

Re: Nikon turrets vervang

Posted: Thu May 07, 2015 11:41 am
by NJ_v_N
Jy behoort net die nuwe turrets op te sit met die zero oor die lyntjie en die skroefies vas te draai, verder behoort jou zero's presies diesevde te bly.

Re: Nikon turrets vervang

Posted: Thu May 07, 2015 11:45 am
by HJA
Baie dankie
Lekker dag
Henk