Page 1 of 2

My Long Range Sniper Gun

Posted: Tue May 05, 2015 10:56 am
by Gerhardu
More julle

Ekt my CZ n ander chassis opgesit. Ek wil nog so paar ander veranderinge ook doen.
Wat dink julle van hom???

Re: My Long Range Sniper Gun

Posted: Tue May 05, 2015 10:57 am
by Gerhardu
2

Re: My Long Range Sniper Gun

Posted: Tue May 05, 2015 10:57 am
by Gerhardu
3

Re: My Long Range Sniper Gun

Posted: Tue May 05, 2015 11:01 am
by pietbak
Baie netjies. Watse kaliber is jou geweer?

Re: My Long Range Sniper Gun

Posted: Tue May 05, 2015 11:09 am
by Francoisv
Smart

Re: My Long Range Sniper Gun

Posted: Tue May 05, 2015 11:12 am
by Gian_dP
Hou baie van.wat jy gedoen het! As jy nie omgee nie, gee bietjie meer inligting

Re: My Long Range Sniper Gun

Posted: Tue May 05, 2015 11:22 am
by Gerhardu
Dankie Manne

Dis op n CZ 550 Varminter .308 Win
Rhino Storm Tactical Kolf
30mm Warne Ringe
Rudolph C1 6-24x50 T3

Re: My Long Range Sniper Gun

Posted: Tue May 05, 2015 12:16 pm
by Gian_dP
Hoeveel moeite was dit om die kolf gemaak te kry? Sal graag jou terugvoer wil hoor wanneer jy die kolf al bietjie laat werk het.

Re: My Long Range Sniper Gun

Posted: Tue May 05, 2015 12:28 pm
by Gerhardu
Nee wat,Martin van Smoking Guns het hom vir my gemaak.

Re: My Long Range Sniper Gun

Posted: Tue May 05, 2015 1:17 pm
by Gian_dP
Dankie. Hou ons op hoogte van hoe hy skiet!

Re: My Long Range Sniper Gun

Posted: Tue May 05, 2015 1:38 pm
by Kallie Fernhout
Het jy jou wapen vir Martin gestuur of net die ou kolf waarvan hy die inletting mold gemaak het

Re: My Long Range Sniper Gun

Posted: Tue May 05, 2015 1:47 pm
by Finfan
Lyk baie mooi

Re: My Long Range Sniper Gun

Posted: Tue May 05, 2015 1:48 pm
by Gerhardu
Ek het net die kolf gestuur.

Re: My Long Range Sniper Gun

Posted: Tue May 05, 2015 1:53 pm
by Riaan Kriel
Dit lyk bevange, ek het alreeds 'n slag of wat met Martin gepraat oor presies daai kolf. As ek nou tog net my nuwe 260 Rem AI wat gebou moet word, eendag van die geweersmid af kan kry.......

Re: My Long Range Sniper Gun

Posted: Tue May 05, 2015 2:18 pm
by Gerhardu
Duracell jy sal nie n fout maak nie.

Re: My Long Range Sniper Gun

Posted: Tue May 05, 2015 3:02 pm
by Farmer
WOW lyk stunning!

Re: My Long Range Sniper Gun

Posted: Tue May 05, 2015 3:26 pm
by Plaashaas
Daai lyk goed. Nog net die scope bubble en KD dan is jy g2g
image.jpg

Re: My Long Range Sniper Gun

Posted: Tue May 05, 2015 3:27 pm
by Chevvy SS
Bitter mooi!

Re: My Long Range Sniper Gun

Posted: Tue May 05, 2015 3:38 pm
by JTM
Het daai kolf op facebook gesien. Baie netjies! Lekker skiet!

Re: My Long Range Sniper Gun

Posted: Tue May 05, 2015 3:41 pm
by Tienie
Wat is die prys van so chassis.Ek wil lankal my cz ook so omskakel.

Groete
Tienie

Re: My Long Range Sniper Gun

Posted: Tue May 05, 2015 4:17 pm
by Gerhardu
Plaashaas wrote:Daai lyk goed. Nog net die scope bubble en KD dan is jy g2g
image.jpg

Yes Plaashaas Ek wil nog n Bubble en n Silent Hunter silencer opsit en dan n Tactical bolt knob.

Re: My Long Range Sniper Gun

Posted: Tue May 05, 2015 4:17 pm
by Gerhardu
Dankie manne!!!!

Re: My Long Range Sniper Gun

Posted: Tue May 05, 2015 4:19 pm
by Gerhardu
Tienie wrote:Wat is die prys van so chassis.Ek wil lankal my cz ook so omskakel.

Groete
Tienie

Tienie,gaan op die webtuiste als is daar.

Groete

Re: My Long Range Sniper Gun

Posted: Tue May 05, 2015 7:24 pm
by Sangoma (IAN)
Lyk sommer baie smart! Geluk

Re: My Long Range Sniper Gun

Posted: Wed May 06, 2015 7:03 am
by toelie
Baie netjies ekt ook self so 308 en die een lyk puik