Page 1 of 1
Basis en ringe vir Zeiss HD 5 op Win mod 70 in 25-06
Posted: Mon May 04, 2015 3:00 pm
by PRIVATE RYAN
Middag,
as jy 'n Zeiss Conquest HD5 5-25 x 50 (25mm tube) op
'n Winchester mod 70 in 25-06 moet monteer, watter
basis en ringe sou julle voorstel?
Please speak on this.
Re: Basis en ringe vir Zeiss HD 5 op Win mod 70 in 25-06
Posted: Mon May 04, 2015 3:19 pm
by Dries101
Warne, leupold, talley, thor. Lots of options
Re: Basis en ringe vir Zeiss HD 5 op Win mod 70 in 25-06
Posted: Mon May 04, 2015 3:20 pm
by PRIVATE RYAN
Dries101 wrote:Warne, leupold, talley, thor. Lots of options
Dit help nie!
Re: Basis en ringe vir Zeiss HD 5 op Win mod 70 in 25-06
Posted: Mon May 04, 2015 3:27 pm
by Carl
PRIVATE RYAN wrote:Dries101 wrote:Warne, leupold, talley, thor. Lots of options
Dit help nie!
Die wat jy klaar gekoop het?
Neem jou geweer en teleskoop na jou gunsteling winkel. Koop wat pas en wat in jou prysklas val-maar moenie snoep jy't duur roer en glas daar.
Indien nodig laat die ringe lap. Doen dit sommer.
Re: Basis en ringe vir Zeiss HD 5 op Win mod 70 in 25-06
Posted: Mon May 04, 2015 3:29 pm
by PRIVATE RYAN
Carl wrote:PRIVATE RYAN wrote:Dries101 wrote:Warne, leupold, talley, thor. Lots of options
Dit help nie!
Die wat jy klaar gekoop het?
Neem jou geweer en teleskoop na jou gunsteling winkel. Koop wat pas en wat in jou prysklas val-maar moenie snoep jy't duur roer en glas daar.
Indien nodig laat die ringe lap. Doen dit sommer.
Klaar gekoop ja, klink vir my na Warne...
Re: Basis en ringe vir Zeiss HD 5 op Win mod 70 in 25-06
Posted: Mon May 04, 2015 3:52 pm
by Hugo
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=76&t=39935
Wyka
Lees hierdeur, nie seker of Warne dan die regte ringe vir die Zeis is nie.
Just saying.
Re: Basis en ringe vir Zeiss HD 5 op Win mod 70 in 25-06
Posted: Mon May 04, 2015 3:55 pm
by Riebeeker
Hugo, you beat me to it.
Re: Basis en ringe vir Zeiss HD 5 op Win mod 70 in 25-06
Posted: Mon May 04, 2015 4:00 pm
by Hugo
#winning
Re: Basis en ringe vir Zeiss HD 5 op Win mod 70 in 25-06
Posted: Mon May 04, 2015 4:01 pm
by Carl
Ag nee wat lap hulle net indien nodig. My warnes werk almal op al 3 my gewere, 2x Duralyt en S&B.
Re: Basis en ringe vir Zeiss HD 5 op Win mod 70 in 25-06
Posted: Mon May 04, 2015 7:15 pm
by Lamtjop
Warne basise met Burris signature Z ringe met polymer inserts so lapping ook nie nodig nie.
Re: Basis en ringe vir Zeiss HD 5 op Win mod 70 in 25-06
Posted: Tue May 05, 2015 7:43 am
by PRIVATE RYAN
Duidelik nie! Dankie hiervoor. Ek vas hom met die drat.