Page 1 of 1
Marydale berge 2015
Posted: Mon May 04, 2015 8:39 am
by Dolf014
Ons was die naweek in Marydale se berge. Dit het nie so goed gegaan soos laasjaar nie, maar ek het darem nie lee hande huis toe gekom nie.
Hier is foto van eerste bulletjie. Ek het nie die tweede een afgeneem nie. (was baie vol bloed na 2 swak koskote

)
En dan moet ek ook noem; dit was my hardste jag tot nou toe. 3 dae se stap in klowe en berge is nie n grap nie. Maar nou ja; dit was nog steeds n voorreg.
Re: Marydale berge 2015
Posted: Mon May 04, 2015 8:58 am
by Eugene
Baie netjies.
Re: Marydale berge 2015
Posted: Mon May 04, 2015 10:01 am
by ruaanb
Mooi bulletjie daai.
Re: Marydale berge 2015
Posted: Mon May 04, 2015 2:42 pm
by Boesman10
Mooi bulletjie. Geluk. Is dit Zarko camo wat jy aanhet? Hoe het dit vir jou gewerk? Het jy dieselfde camo gedra verlede jaar

Re: Marydale berge 2015
Posted: Mon May 04, 2015 2:49 pm
by Dolf014
Boesman10 wrote:Mooi bulletjie. Geluk. Is dit Zarko camo wat jy aanhet? Hoe het dit vir jou gewerk? Het jy dieselfde camo gedra verlede jaar

Ja; dis Zarco klere. Het dit verlede jaar ook gedra.
Ek verkies hulle bo my ander camos. Werk vir my baie goed.
Re: Marydale berge 2015
Posted: Mon May 04, 2015 4:04 pm
by toelie
Geluk man.
Re: Marydale berge 2015
Posted: Mon May 04, 2015 5:36 pm
by Carl
Geluk Dolf. Ek kan dink dat stap in daai klip wêreld harde werk is. Dis maar die bekoring sukses en seer spiere van harde werk.
Re: Marydale berge 2015
Posted: Mon May 04, 2015 5:39 pm
by Finfan
Baie geluk!
Re: Marydale berge 2015
Posted: Tue May 05, 2015 6:48 am
by Ben Remington
Baie mooi...hy lyk goed in kondisie.
Re: Marydale berge 2015
Posted: Tue May 05, 2015 6:54 pm
by koos 2
Mooi man !
Re: Marydale berge 2015
Posted: Tue May 05, 2015 8:28 pm
by theedge
Mooi bulletjie daai maat geluk
Re: Marydale berge 2015
Posted: Tue May 26, 2015 3:51 pm
by Venna 300 H&H
Kyk nou waar loop ek vir Dolf raak,dis n mooi bulletjie daai en ek het meegevoel vir koedoe jag in berge, ek sien jy lyk nog goed na die jag.
Groete ou mater