Page 1 of 1
Telskoop vir pellet gun
Posted: Fri May 01, 2015 9:20 pm
by Beretta
Manne wat se scope stel julle voor vir n pellet gun
Re: Telskoop vir pellet gun
Posted: Fri May 01, 2015 9:58 pm
by JTM
Hawke maak van jou beter airgun scopes asook Gamo. Ek glo jy sal regkom tussen die twee vervaardigers.
Re: Telskoop vir pellet gun
Posted: Fri May 01, 2015 10:07 pm
by Beretta
Ek het vir my n Walther. 22 pellet gekoop wat prys hulle die scopes
Re: Telskoop vir pellet gun
Posted: Fri May 01, 2015 10:16 pm
by JTM
Gamo is die goedkoper opsie, maar nie sleg nie. Ek vind net hulle mildot kruishare effe fyn vir my smaak. Kan van R800 af en op kry wat monterings insluit. Gamo het die ou BSA reeks oorgeneem en hernoem na Gamo.
Hawke begin ook teen daai prys, maar sluit monterings uit. Hulle het 'n groter verskydenheid. Dit hang maar af van watter tipe skiet jy met die luggeweer wil doen. Beste is maar om te gaan loer wat beskikvaar is by jou handelaar. S&O dra gewoonlik 'n groot keuse teleskope.
Re: Telskoop vir pellet gun
Posted: Fri May 01, 2015 10:23 pm
by Hein M.
Maak net seker die scope is spesifiek vir windgewere. Ander scopes breek vinnig

Re: Telskoop vir pellet gun
Posted: Fri May 01, 2015 10:27 pm
by Giepie
Nikko Stirling is vir my aanbeveel.
Die probleem met veral die veer aksie gewere is dat die heen en weer skok hard op hulle werk. Jy het 'n sterker teleskoop nodig vir hulle as vir .22's.
Re: Telskoop vir pellet gun
Posted: Sat May 02, 2015 1:31 pm
by Capt. Yoda
Gamo soos Jtm se sal hou.Die Walther in 22 behoort ook nie so hard op n scope te wees nie, sit hom net in n goeie one piece mount.Niko scopes hou nie op spring/gasram pellets nie, op n pcp miskien.
Re: Telskoop vir pellet gun
Posted: Sat May 02, 2015 9:19 pm
by Beretta
Wat se geld moet jy uithaal vir so n scope hoop ek het die regte geweer gekoop
Re: Telskoop vir pellet gun
Posted: Sun May 03, 2015 10:31 am
by Capt. Yoda
Beretta daai gamos begin by R800 en gaan op na R2500. Ja daai gewere is baie goed, ek sou dalk n 4.5mm vat maar dit is ma n persoonilke ding.