Page 1 of 1

Foxpro Wildfire skerm gekraak

Posted: Fri May 01, 2015 12:36 am
by mr rey
Dag se
My foxpro wildfire se remote screen het gekraak.
Het enige iemand dalk raad/kontak besonderhede om dit reg te maak? Ek is redelik seker die skerm moet vervang word. Gelukkig werk die remote om klanke te speel, mens kan net niks sien op die skerm nie.
Dankie

Re: Foxpro Wildfire skerm gekraak

Posted: Fri May 01, 2015 8:22 pm
by Jackalsniper
Aitog , Ja ek is seker dis alle foxpro eienaars se nagmerrie as die remote screen iets oorkom. Ek sou se kyk of jy erens n tweedehande remote kan kry waarvan di roeper tot niet is dan gebruik jy hom of sy parte om joune reg te maak. het nog ni een oopgemaak nie, maar ek neem aan, daai screen se drade sal soldeer wees, en ni n pluggie wat jy maklik n ander een mee kan omruil nie. sleg een...

Re: Foxpro Wildfire skerm gekraak

Posted: Fri May 01, 2015 9:00 pm
by mr rey
Dankie vir die raad.
Sal moet uitvind oor n 'redundant' remote.
Hopenlik kom ek vinnig reg!

Re: Foxpro Wildfire skerm gekraak

Posted: Tue May 05, 2015 7:03 pm
by mr rey
Bump
(Dalk is daar manne wat in die jag veld was die naweek wat post gemis het en kan help)

Re: Foxpro Wildfire skerm gekraak

Posted: Wed May 06, 2015 7:39 am
by Wattlegrove
Dieselfde het met vriend van my sn gebeur hy het FoxPro in amerika gemail en dit vir hulle gekoerier. na so 4 weke is hy terug en werk 100%. die koerier het n paar rand gekos maar dink herstelwerk was verniet. Nog steeds goedkoper as nuwe een.

Re: Foxpro Wildfire skerm gekraak

Posted: Wed May 06, 2015 9:06 am
by mr rey
Baie dankie Wattlegrove,
Sal hulle n mail stuur
Mooi loop!