Page 1 of 1

truevello mach grade loop

Posted: Wed Apr 29, 2015 4:16 pm
by cassie_calvinia
goed of sleg?

Re: truevello mach grade loop

Posted: Wed Apr 29, 2015 4:23 pm
by Dwight375
Ek het nie eerste hands informasie nie maar ek het al perty mense gehoor se dat dit dalk nie so goed is nie en dan het ek ook al gehoor een van die groot name in die herlaai bedryf het vir my gese dat een van sy beste komp gewere ooit was met n Truvello 6mm loop gepas.

Hoop dit help!

Groete

Re: truevello mach grade loop

Posted: Fri May 01, 2015 5:32 am
by Rolf
Baie akkuraat maar saagter as party ander name - dis my ondervinding.

Re: truevello mach grade loop

Posted: Fri May 01, 2015 9:11 am
by Armand Steenkamp
Is daar nie manne wat die lope op hulle geweere het wat uit persoonlike ondervinding kan praat nie? Ek wonder maar self oor die lope..

Groetnis

Re: truevello mach grade loop

Posted: Fri May 01, 2015 10:53 am
by cassie_calvinia
taffie se hul is nie te sleg nie.
is bietjie styf, so moet net begin met lae ladings.

Re: truevello mach grade loop

Posted: Fri May 01, 2015 11:01 am
by Armand Steenkamp
Cassie, wil jy so n loop opsit?

Groetnis

Re: truevello mach grade loop

Posted: Fri May 01, 2015 11:08 am
by cassie_calvinia
nee wat, ek begin kyk maar net rond...6mm dasher droom begin so stadig lewe te kry