Page 1 of 1

Hulp gesoek met bobbejane beheer

Posted: Wed Apr 29, 2015 1:41 pm
by Dweetster
Hi! Ek het n vriend in die Graskop omgewing wat vir n groot maatskapy werk, hulle soek iemand wat kan help met bob- beheer. As daar iemand is kan ek julle kontak nom gee. Hulle soek nie iemand wat gaan rond neuk nie. Permitte sal ook gereel word.

Re: Hulp gesoek met bobbejane beheer

Posted: Wed Apr 29, 2015 1:58 pm
by Geno
As dit van die grond af moet gebeur stel ek voor hy kontak vir Simon Karsten.
+264 81 868 6586

As die man 'n chopper wil inkry, kan ek en G-Force help.
geno@ggvarminting.co.za

Re: Hulp gesoek met bobbejane beheer

Posted: Wed Apr 29, 2015 2:04 pm
by DWB
D'uard, wat van ons maak 'n trippie :D :D

Re: Hulp gesoek met bobbejane beheer

Posted: Wed Apr 29, 2015 2:14 pm
by Geno
DWB wrote:D'uard, wat van ons maak 'n trippie :D :D
Jou oopvisier kleilatte gaan maar knor om reg te kom met daai tipe skiet.

Re: Hulp gesoek met bobbejane beheer

Posted: Wed Apr 29, 2015 2:58 pm
by DWB
Hehehehehe

Re: Hulp gesoek met bobbejane beheer

Posted: Wed Apr 29, 2015 6:11 pm
by Dweetster
Geno! Dankie, ek gaan daai nom vir hom gee. Hulle reken daar is so 8,5 bobs per hektar. Die voorstel het van die GM gekom so ek reken die ouens is bereid om geld te praat.
Ongelukkug ken ek te min van bobbejane om te kan help.

Ek reken as die chopper goee sukses bring kan dit n goee vooestel wees. Dankie sover.