Page 1 of 1
Nightforce SHV 5-20x56 MOA reticle
Posted: Tue Apr 28, 2015 6:51 pm
by Wilhelm Schultz
Naand manne
Kan iemand my asb se op watse vergroting die scope moet wees sodat die kruishaar se subtensions reg kan wees? Ek kry nerens dit vir die SHV nie. Al wat ek kry is die 5.5-22 se spesifikasies, en sy vergroting is 22x, en die 3.5-15 is 15x.
Hoop iemand kan my asseblieftog help.
Groete
Re: Nightforce SHV 5-20x56 MOA reticle
Posted: Tue Apr 28, 2015 8:27 pm
by Rudie
Strelok wys "calibrated for highest zoom" iemand anders kan dalk net bevestig.
Re: Nightforce SHV 5-20x56 MOA reticle
Posted: Tue Apr 28, 2015 8:57 pm
by Wilhelm Schultz
So is ek reg as ek se, as hy op 20x vergroting is, sal die kruishaar reg gekalibreer wees volgens MOA soos ek dit kry vanaf die ballistiese program as ek wil kompenseer deur die kruishaar te gebruik?
Re: Nightforce SHV 5-20x56 MOA reticle
Posted: Tue Apr 28, 2015 11:04 pm
by Wilhelm Schultz
Ja Nightforce bevestig die scope is op 20x gekalibreer
Re: Nightforce SHV 5-20x56 MOA reticle
Posted: Wed Apr 29, 2015 7:50 am
by Nickvn
Ja ek gebruik myne ook op 20x met Strelok en werk 100%.
Re: Nightforce SHV 5-20x56 MOA reticle
Posted: Mon May 25, 2015 11:40 am
by Charl.308
Sal dieselfde geld vir die 4-14x56 SHV?
Re: Nightforce SHV 5-20x56 MOA reticle
Posted: Mon May 25, 2015 1:25 pm
by Wilhelm Schultz
Ek sal so dink ja. Dit lyk my al die NF scopes word bereken op max vergroting.
Re: Nightforce SHV 5-20x56 MOA reticle
Posted: Mon May 25, 2015 1:25 pm
by Wilhelm Schultz
Ek sal so dink ja. Dit lyk my al die NF scopes word bereken op max vergroting.
Re: Nightforce SHV 5-20x56 MOA reticle
Posted: Mon May 25, 2015 1:48 pm
by Jaco v Zyl
Ni almal ni, die 8-32 vergrotings is gekalibreer op 22x