Page 1 of 1

Forum "Update"

Posted: Mon Apr 27, 2015 9:17 pm
by jaracal
Jammer oor die lang tyd wat dit geneem het om die bord te "update". Die toets lopie was nie 10 min nie maar die werklike een het byna 2 ure geneem. Laat weet indien daar enige hakplekke is na die opgradering.
Lekker aand