Page 1 of 1
Vortex vs Meopta
Posted: Thu Apr 23, 2015 6:22 pm
by geelslang
Naandse almal,
Hoe vergelyk die Meopta Meopro met die Vortex Viper reekse itv helderheid, duursaamheid, stelvermoe en diens sou iets verkeerd loop ?
Meer spesefiek die Meopta Meopro 3-18x50 en die Vortex Viper 6.5-20x50.
Is daar ander telleskope in hierdie prysklas wat oorweeg kan word?
Ek luister graag.
Geelslang
Re: Vortex vs Meopta
Posted: Thu Apr 23, 2015 6:54 pm
by joe rocket
Meopta het baie goeie glas. Die viper het n moewiese goeie Waarborg ook goeie glas. Jy sal nie n fout maak met een van die 2 teleskope nie.
Re: Vortex vs Meopta
Posted: Fri Apr 24, 2015 12:32 pm
by geelslang
Dankie Joe. Kom manne deel jul ondervinding. Dis n belangrike besluit aangesien dit huntex is en als goedkoper gaan wees!!!
Re: Vortex vs Meopta
Posted: Fri Apr 24, 2015 5:41 pm
by Capt. Yoda
Meopta al die pad.
Re: Vortex vs Meopta
Posted: Fri Apr 24, 2015 6:38 pm
by Jackalsniper
meopta
Re: Vortex vs Meopta
Posted: Sat Apr 25, 2015 8:44 am
by Geno
Meopta
Re: Vortex vs Meopta
Posted: Sun Apr 26, 2015 12:50 pm
by tafjak
meopta
Re: Vortex vs Meopta
Posted: Mon Apr 27, 2015 1:26 pm
by rudib
Meopta
Re: Vortex vs Meopta
Posted: Mon Apr 27, 2015 3:10 pm
by Witpietskiet
Ek ken nie nie die Vortex Viper nie, maar ek het 3 van die Meopta's met BDC kruishaar.
Wat ek baie hou van die Meopta, is dat hy glad nie parralax sensitef is nie.
My eie 2c
Re: Vortex vs Meopta
Posted: Mon Apr 27, 2015 3:20 pm
by Reloader270
Waar word Meopta vervaardig?
Re: Vortex vs Meopta
Posted: Mon Apr 27, 2015 3:52 pm
by Boersonderroer
Tseggoslovakie
Re: Vortex vs Meopta
Posted: Tue Apr 28, 2015 8:44 pm
by Maximus
Meopta. Baie gelukkig met die Meopro 6x18x50.